Vitamien

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Vitamien" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Vitamien
    ’n Vitamien is ’n organiese verbinding en ’n noodsaaklike voedingstof wat ’n organisme in beperkte hoeveelhede nodig het. ’n Organies-chemiese verbinding...
  • Thumbnail for Vitamien D
    lumisterol, 1:1 Vitamien D2: ergokalsiferol Vitamien D3: cholekalsiferol Vitamien D4: 22-dihidroërgokalsiferol Vitamien D5: sitokalsiferol Vitamien D is noodsaaklik...
  • Thumbnail for Vitamien C
    Vitamien C is 'n wateroplosbare vitamien. Vitamien C kan ook askorbiensuur genoem word. Skeurbuik is 'n siekte as gevolg van die gebrek aan vitamien C...
  • Vitamien E verwys na 'n groep van agt komplekse vetoplosbare vitamiene, onder andere die tokoferole en tokotrinole. Uit die baie verskillende vorms van...
  • Thumbnail for Vitamien K
    Vitamien K is 'n groep vetoplosbare vitamiene met 'n soortgelyke struktuur, wat die menslike liggaam benodig vir die omskakeling van sommige proteïne wat...
  • Thumbnail for Vitamien A
    Vitamien A is 'n komplekse vetoplosbare vitamien wat in twee vorme voorkom: Retinol Betakaroteen Vitamien A (retinol of akseroftol) kan in die menslike...
  • Thumbnail for Vitamien B12
    Vitamien B12, ook bekend as kobalamien, is 'n wateroplosbare vitamien en een van die agt B-vitamiene. Dit speel 'n belangrike rol in die normale funksionering...
  • Thumbnail for Tiamien
    Tiamien (aangestuur vanaf Vitamien B1)
    Tiamien ook genaamd vitamien B1 of die "tio-vitamien" ("swaelbevattende vitamien") is 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks. Alle lewende...
  • Thumbnail for Piridoksien
    Piridoksien (aangestuur vanaf Vitamien B6)
    Piridoksien is een van 3 stowwe genaamd vitamien B6, 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks. Vitamien B6 is behulpsaam met die natrium- en...
  • Thumbnail for Riboflavien
    Riboflavien (aangestuur vanaf Vitamien B2)
    Riboflavien, ook genaamd vitamien B2 is 'n maklik-absorbeerbare gekleurde mikronutrient wat 'n sleutelrol speel in die behoud van gesondheid van mens en...
  • Thumbnail for Niasien
    Niasien (aangestuur vanaf Vitamien B3)
    Niasien ook genaamd vitamien B3 of Nikotienamied is 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om...
  • Thumbnail for Pantoteensuur
    Pantoteensuur (aangestuur vanaf Vitamien B5)
    Pantoteensuur ook genaamd vitamien B5 is 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks. Dit is deur Roger Williams ontdek in 1933. Pantoteensuur...
  • Thumbnail for Foliensuur
    Foliensuur ook genaamd vitamien B9 of folaat is 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks. Vitamien B9 (foliensuur en folaat) is noodsaaklik...
  • Thumbnail for Soetrissie
    Soetrissies het 'n redelike hoë vitamien A-inhoud. Verder bevat dit ook vitamien B6, riboflavien,vitamien C, vitamien E, kalium en mangaan. 'n Oranje...
  • Thumbnail for Brandrissie
    Brandrissies het 'n redelike hoë vitamien A-inhoud. Verder bevat dit ook vitamien B6, riboflavien,vitamien C, vitamien E, kalium en mangaan. Die relatief...
  • Thumbnail for Antioksidant
    superoksieddismutase) wat intern vervaardig word of die dieet-antioksidante: vitamien A, vitamien C en vitamien E. Dieetaanvullings met antioksidante verbeter nie gesondheid...
  • Thumbnail for Gansbaai
    Wêreldoorlog toe die vraag na vitamien A groot was. Die vaalhaai, wat volop was in Gansbaai, is 'n bron van dié vitamien en 'n verwerkingsfabriek is gebou...
  • Thumbnail for Makriel
    ook hoog in omega-3 onversadigde vette en vitamien D, en 100 g gekookte vis verskaf 345 IU (3.45 IU/g) vitamien D. Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse...
  • Thumbnail for Vet
    is vir die liggaam om nuwe selle te vorm. Dit is verder nodig aangesien Vitamien A, D, E en K vetoplosbaar is en hul absorpsie in die liggaam slegs kan...
  • Thumbnail for Wortel (groente)
    die Huis van Oranje-Nassau aanneem, deur die verhoging van betakaroteen (Vitamien A)-vlakke daarin. Dus het die wortel sy huidige kleur aan die 'Oranjes'...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot GatItalië0 (getal)Soweto-opstandPseudowetenskapGamelanNoord-KaapTamatieKlitorisManslagWiki CommonsDikdermWikimedia-stigtingMalariaNatuurlike hulpbronNatuurbewaringMartin BesterVarkgriepKolonoskopiePlaasjapieOorkruipersVrymesselaryVulkaanHartaanvalXenofobiePlae van EgipteDokterStollingsgesteente26 AprilWerkwoordGoogle MapsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Klein-KarooReënspinnekopSamestellende afleidingAfrikaanse WikipediaJeugdagHomoniemLys van Afrikaanse skrywersNasiebouPersoon (taalkunde)BloedgroepVoegwoordGeweldSelfstandige naamwoordPastoorRepubliek VenesiëGroot vyfKuberkrakerKweekhuiseffekNierversakingAkroniemLys van Griekse mitologiese figureKoekie (rekenaarwetenskap)PlatoLimpopo (rivier)Hoek (meetkunde)EmfiseemBreingewasKaapstadse waterkrisis 2015-2018MenstruasieMenseregtePornografiese akteurStaalSenuweestelselMenseregtedagDaggaBoelieryAristotelesKroepHerpes simplexSprokie🡆 More