Riboflavien: Chemiese verbinding

Riboflavien, ook genaamd vitamien B2 is 'n maklik-absorbeerbare gekleurde mikronutrient wat 'n sleutelrol speel in die behoud van gesondheid van mens en dier.

Riboflavien
Riboflavien se chemiese struktuur
Riboflavien in 3D
Chemie
Chemiese formule C17H20ClN4O6
Molêre massa 376.138 g/mol
Voorkoms geel kristalle
Oplosbaarheid
CAS registernommer 83-88-5

Goeie bronne van riboflavien is melk, kaas, groente, lewer, niertjies, suurdeeg, sampioene en amandels maar blootstelling aan lig laat die vitamien afbreek.

Riboflavien is ooglopend meer bekend as die vitamien wat die oranje kleur aan vastevorm vitamien-B preparate verleen, 'n geel kleur aan vitamien-aanvullende oplossings, en heelaas die fluoreserende geel kleur aan uriene gee van diegene wat hoë-dosis B-kompleks preparate inneem.

Riboflavien kan gebruik word as oranje-rooi voedselkleurmiddel, en is as sulks goedgekeur in Europa as die E-nommer E101.

Verwysings

Tags:

Dier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Langste woordTweede VryheidsoorlogPersoonlike voornaamwoordAfrikaRenteImpakte van toerismeMynbouNamakwalandSuid-AfrikaKoedoeFranse RewolusiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGautengLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHindoeïsmeSenuweestelselNarsismeFrankrykWelwitschiaTegnologieOnderhandelinge om apartheid te beëindigJan van RiebeeckBybelDemografie van Suid-AfrikaAtoomAfrikaanse WikipediaVeelvoudige sinDistillasieArabies-Israeliese konflikWaterstofVervoerKinderregteOrgasmeHartMartin Luther King jr.GedigInfeksieLGordelroosMikro-ekonomieBreinvliesontstekingHeuningbySteenkool in Suid-AfrikaCarike KeuzenkampKappie (skryfteken)TuberkuloseSwaelMenseregteYsterKleurOm-te-infinitiefkonstruksieHannes van WykWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersSelUnie van Suid-AfrikaVerantwoordelikheidMaselsWillie JoubertAardbewingNazi-DuitslandInternetOlimpiese SomerspeleVerenigde State van AmerikaFiksieNeerslagLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKolonoskopieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994OmgewingsbeheerTweede Nuwe JaarPresident van Suid-AfrikaKultuurTrekarbeid🡆 More