Ystersulfied: Chemiese verbinding

'n Ystersulfied is 'n verbinding van yster met swawel

Ystersulfied: Chemiese verbinding
Yster(II)sulfied

Daar is 'n verskeidenheid ystersulfiede bekend. Die meeste word as minerale aangetref

In die meeste ystersulfiede tree die swawelatome as sulfied-ione op, maar die chemiese binding het 'n kovalente komponent. Die ysteratome het gewoonlik 'n oksidasietoestand Fe(II), maar in greigiet is 'n deel van die yster Fe(III). In die disulfiede (piriet en markasiet) is yster Fe(II) maar swawel is as disulfiedione S2−2 teenwoordig.

formule naam simmetrie ruimtegroep eienskappe
FeS mackinawiet tetragonaal P4/nmm metastabiele fase wat vorm as neerslag uit waterige oplossings
FeS kubiese FeS kubies F43m unstabiele fase wat vorm voor macknawiet
FeS troiliet heksagonaal P6₃/mmc stoigiometriese eindlid van in meteoriete gevond word
Fe1-xS x<0.2 pyrrhotiet ht: heksagonaal;
lt:superstruktuur monoklinies
P6₃/mmc
A2/a
volopste fase in minerale; selde in mariene sedimente
Fe9S11 smythiet romboëdries R3m metastabiele fase gevind in hidrotermale sisteme
Fe3S4 greigiet kubies Fd3m metastabiele tiospinel Fe(II)Fe(III) sulfied; taamlik volop naby soetwatersisteme
FeS2 piriet kubies Pa3 volopste mineraal op die aardoppervlak; stabiele Fe(II)disulfied
FeS2 markasiet ortorombies Pnnm metastabiele Fe(II)disulfied; volop in hidrotermale en sedimentêre gesteentes

Verwysings

Tags:

SwawelYster

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BalletGianna MichaelsOnse VaderWerkwoordSkilpadVulkanismeJaco JacobsWêreld- Ekonomiese ForumKatoenVerkragtingFranse RewolusieNommertekenGrondwetMaatskaplike verantwoordelikheidTuisbladVioolOorstromingEkonomie van Suid-AfrikaKlankLondenKatjieGqeberhaWapen van NamibiëTussenwerpselWaterbesoedelingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBreinkaartWolkNasionaal-SosialismeAnale seksMondLeenwoord23 AprilSwart menseAfrikaanse TaalmonumentSpelerposisies in rugbyEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKrugerwildtuinHoenderGordelroosNarsistiese persoonlikheidsteuringAartappelLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)HadedaAfrikanersKlavierHemelvaartsdagMensSpysverteringstelselTropiese sikloonFiela se kindZoeloeLys van Afrika-landeOrtopedieGautengLien se lankstaanskoeneLys van Joodse feeste en herdenkingsSatellietPad na jou hartWaarheid-en-versoeningskommissiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDaggaKopieregCalviniaSteenkoolVoornaamwoordJewgeni PrigozjinPaasfeesYouTubeTsongaSuid-Afrikaanse GrensoorlogSokkerTarentaleNeurenberg-verhoreKoors🡆 More