Wuxi

Wuxi (Chinees: 无锡) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 6 372 624 in 2010.

Wuxi

无锡
Stad
Wuxi
Wuxi is in China
Wuxi
Wuxi
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 31°34′00″N 120°18′00″O / 31.56667°N 120.30000°O / 31.56667; 120.30000 120°18′00″O / 31.56667°N 120.30000°O / 31.56667; 120.30000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieJiangsu
Regering
 • Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeZhao JuanJun (赵建军)
 • BurgemeesterDu XiaoGang (杜小刚)
Oppervlak
 • Totaal4 787,61 km2 (1 848,51 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal6 372 624
 • Digtheid1 300/km2 (3 400/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
214000, 214200, 214400
Skakelkodes510
Webwerfwuxi.gov.cn

Die stad is geleë net suid van die Yangtze, noord van die binnesee Tai Hu en oos van Sjanghai aan die kus van die Oos-Chinese See in die ooste van China. Wuxi is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 3 000 jaar.

Tags:

ChineesJiangsuProvinsies van die Volksrepubliek ChinaVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ShanzhaiGeografie van Suid-AfrikaKontinentHokkieHeupSeksuele stimulasieSuid-Afrikaanse GrensoorlogEllipstekenNatuurVerenigde KoninkrykGreen PornoLetsiteleKlinkerMaagLandbouLys van Griekse mitologiese figureGemeenskapDirekte en Indirekte redeEskomSuid-AfrikaLongAntisemitismeTuisbladVratKoorsWatersuiweringHaasVoedingMickey MuisVaginale kankerGeskiedenis (vakgebied)SeekoeiVierde Industriële RevolusieNG gemeente TheunissenMenslike skeletNarsismeOsoonlaagWaterpokkiesWaterBerilliumVryheidsmanifesBeesvleisDinosourusVormVoorvoegselAssonansieMarie AntoinettePornografiese akteurLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLetterkundeOopbroninhoudVerkleinwoordLeeuMorfeemMonumentLimpopo (rivier)John Brown (aktivis)BloeddrukRuan PienaarIndustriële RevolusiePlastiekSlangHoofkarakterSteve HofmeyrJavaScriptHeks van HexrivierVioolMonopolyCoca-ColaNasiebouDikdermMaanKarakteriseringAardeMiddelmisbruikAanhalingstekensWoestyn🡆 More