Witlyfvlermuis

Die Witlyfvlermuis (Taphozous mauritianus) kom in die kusgebiede van Suid-Afrika, die Krugerwildtuin, Mosambiek, Zimbabwe tot by die Okavango Delta voor en is 'n insekvretende vlermuis.

Witlyfvlermuis
Witlyfvlermuis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Emballonuridae
Genus:
Taphozous
Spesie:
T. mauritianus
Binomiale naam
Taphozous mauritianus
É. Geoffroy, 1818
Witlyfvlermuis

Voorkoms

Die vlermuis is grys met fyn spikkels en die onderkant is wit. Die wit gaan oor op die vlerk en die stertmembraan. Die soogdier word tot 11 cm lank en weeg ±28g.

Habitat en gewoontes

Hulle hou in pare en rus bedags teen vertikale boomstamme of rotswande. Hulle verkies oop boomveld en eet insekte. Een kleintjie word in die somer gebore.

Sien ook

Bron

Tags:

Witlyfvlermuis VoorkomsWitlyfvlermuis Habitat en gewoontesWitlyfvlermuis Sien ookWitlyfvlermuis BronWitlyfvlermuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikanersAfvalbestuurVreesVerkleinwoordVoornaamwoordTweede WêreldoorlogAkademiaEjakulasieAmateurradioLatynStikstofBalletKorrupsieLidwoordSilwerNiersteenBosluisbytkoorsLyfstraf in skoleKunsmatige algemene intelligensieVloeistofHoenderDemokratiese Republiek die KongoSwartbewussynsbewegingMadison IvyKoolhidraatArendMiskruierOu Apostoliese KerkVolhoubare ontwikkelingGreen PornoNatuurbewaringPenisMaatskaplike verantwoordelikheidGrondwet van Suid-AfrikaKoos BekkerJudaïsmeWitbloedselStam (taalkunde)BrandbergAngolaMandalaDesimale breukeGoeie VrydagCleopatra VIITrappe van vergelykingVryheidsmanifesSimboolUitwerking van klimaatsveranderingJewgeni PrigozjinTolla van der MerweWaterkringloopJakobTierWinterBloedvergiftigingToekoms van die AardeMiddeloorontstekingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BesoedelingKommaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWerkloosheidInfeksieSirkelElon MuskBybelHector PietersonBeurtkragViëtnamKolonoskopieGeslagHoofletterLondenVersamelnaamKonjunktivitis🡆 More