Wildenartjie: Plantspesie

Die wildenartjie (Vepris bremekampii) is 'n klein, immergroen boom wat vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in die Soutpansberge en die suide van die Zimbabwe se hooglande asook Mosambiek voorkom.

Die boom groei in droë woud en die knobbelrige, suurlemoenagtige vruggies is kenmerkend.

Wildenartjie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Rutaceae
Genus: Vepris
Spesie:
V. bremekampii
Binomiale naam
Vepris bremekampii
(I.Verd.) Mziray, 1992
Sinonieme
  • Toddaliopsis bremekampii I.Verd.

Die plant se FSA-nommer is 262.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaliumGloeilampGroepsgebiedewetDuitsByNierversakingMonopolieKriekDurbanRenaissanceGemeenskapsorganisasieJohan VorsterReënSwawelTemperatuurKlinkerKoos BekkerKindermishandelingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaJagluiperdNeurenberg-verhoreSoogdierBreedtegraadRooms-Katolieke KerkVoortrekkersBernice WestSeksuele opwekkingIsraelNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyToestand van materieInflasieVaginaUitwerking van klimaatsveranderingJohannes MeintjesAfrikanernasionalismeMagneetAardbewingAardverwarmingSwart nasionalismeTikTokJan-Willem BreureKrokodilAfrikaansBotswanaKernoorlogUniversele Verklaring van MenseregteWeer (meteorologie)GesondheidWiskundige terminologieBosvarkGoudPirow BekkerKernkragVulkanismeTrappe van vergelyking24 AprilNasionale VrouemonumentLionel MessiSekondêre sektor van die ekonomieMondMahatma GandhiYouTubeWillie JoubertKleurDwelmmiddelSaartjie BaartmanLeah van NiekerkWiskundeGeelslangHeupVersoeningsdagLien se lankstaanskoenePersentasieSkaapGoogleAntisemitisme🡆 More