Wildekastaiing

Die wildekastaiing (Calodendrum capense) is 'n boom wat varieer van klein tot groot; afhangend van hul habitat.

Dit is inheems aan Suid-Afrika, waar dit in al die provinsies voorkom, asook in Eswatini, Kenia, Lesotho, Malawi, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.

Wildekastaiing
Wildekastaiing
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Calodendrum
Spesie:
C. capense
Binomiale naam
Calodendrum capense
(L.f.) Thunb., (1782)
Sinonieme
  • Dictamnus calodendrum Poir.
  • Dictamnus capensis L.f.
  • Pallassia capensis Christm.
  • Tarenna papyracea Burtt Davy

Die boom groei meestal in woude en het enkelvoudige blare. In Engels staan die boom bekend as die Cape Chestnut. Die boom se FSA-nommer is 256.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Wildekastaiing GaleryWildekastaiing Sien ookWildekastaiing VerwysingsWildekastaiing BronneWildekastaiing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DokterKoolstofNazi-DuitslandWiskundige terminologiePersentasieWatersuiweringAnneli van RooyenSuid-Afrikaanse InkomstediensMaagsweerResensieGroepsdrukSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureThys die BosveldklongBosvarkXhosasHokkieWoordsoortSpringbokkeKoolhidraatWeervoorspellingDesmond TutuSelfoonSout (chemiese stof)Ruan PienaarDirekte en Indirekte redeSwartbewussynsbewegingAngolaPoesGemeenskapVingerseksGroepsgebiedewetGemeenskapsorganisasiePampoentjiesKlitorisAntisemitismeGeweldBeëdigde verklaringVrugbaarheidSelfbeeldBurgerregteJohn Brown (aktivis)BelastingOrtopedie19de eeuNaaldekokerAfrikaanse taalleerJodeSekondêre sektor van die ekonomieWet op NaturellengrondAgtervoegselSteve BikoMondTuberkuloseSuid-Afrikaanse GrensoorlogAfkortingXenofobieToerismeTrekarbeidHemelvaartsdagAustraliëHeidelberg, GautengMiltAluminiumPenisSendelingposisieWerkersdagSamestellingLangste woordOlimpiese Somerspele 2024YslandMuskietGeldSpreeuTropiese sikloonSweeds🡆 More