Wikitravel

Wikitravel is 'n webwerf wat poog om 'n volledige, op-datum, en betroubare reisgids oor alle wêrelddele op die Internet beskikbaar te maak.

Wikitravel
Wikitravel
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Alle tale
Registrasie Opsioneel
Eienaar Internet Brands
Opgerig Julie 2003
Huidige status Aktief
URL wikitravel.org

Die webwerf gebruik die MediaWiki-sagteware wat ook op Wiki gebruik word. Wikitravel is nou in 19 tale beskikbaar, onder ander in Nederlands, Engels, Duits, Frans, Japannees, Roemeens en Sweeds. Ongelukkig is dit nog nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Wikitravel is nie 'n sustersprojek van die Wiki Stigting nie, maar is wel afgelei van Wiki. Teks op Wikipedia word onder die GNU-lisensie vir vrye dokumentasie geplaas, terwyl Wikitravel die "Creative Commons Attribution ShareAlike" (CC-BY-SA) lisensie gebruik. Die nadeel hiervan is dat teks nie met Wiki projekte gedeel of uitgeruil mag word nie.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansDuitsEngelsFransInternetJapanneesMediaWikiNederlandsRoemeensSagtewareSweedsWebwerfWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TandbederfSportSaartjie BaartmanVisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994LimfvatstelselKrokodilNagmaalAtlantiese OseaanProteaAgtervoegselKaapstadse waterkrisis 2015-2018DrinkwatervoorsieningTemperatuurBosluisbytkoorsCeresTikTokVerenigde KoninkrykLys van bekende Suid-AfrikanersGeskiedenis van Suid-AfrikaEben EtzebethJodeLyfstraf in skoleMeervoudVlieënde HollanderSowjetunieOntdekking van goud in Suid-AfrikaLys van Joodse feeste en herdenkingsEwenaarSleutel (musiek)PerdBoerboelKoolstofKolonialismeCheslin KolbeEuropaAngolese BurgeroorlogMahatma GandhiAborsieWeermagSelfmoordRina HugoTienie HollowayNeo-NazismeGenitale vratWêreld- Ekonomiese ForumSout (chemiese stof)Komplementêre kleureRassisme in AfrikaBelastingMadison IvyN.P. van Wyk LouwSonkragTussenwerpselSlangVerenigde State van AmerikaDroogteMandalaIngrid JonkerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Wieg van die MensdomRoesBateOlimpiese SomerspeleSiya KolisiRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WortelKlimaatBruin menseWinterJohn Samuel SchlesingerDemi Lee MooreHage GeingobElana AfrikaStollingsgesteenteDonderstormLeierskapBloedsomloopstelsel🡆 More