voorbladartikel Week 29 2006

Die Winteroorlog (ook bekend as die Sowjet-Finse Oorlog of die Russies-Finse Oorlog) het uitgebreek toe die Sowjetunie Finland op 30 November 1939 aanval, drie maande na die aanvang van die Tweede Wêreldoorlog.

Finse skitroepe in Noordelike Finland 12 Januarie 1940.
Finse skitroepe in Noordelike Finland 12 Januarie 1940.

As gevolg hiervan is die Sowjetunie op 14 Desember uit die Volkebond geskop. Sowjetleier Josef Stalin het verwag dat die hele land teen die einde van die jaar oorwin sou wees, maar Finse weerstand het die Sowjetmagte, wat die Finne drie tot een in getalle oortref het, se planne in die wiele gery. Finland hou tot Maart 1940 uit toe 'n vredesverdrag geteken is waarvolgens omtrent 10% van Finland se grondgebied en 20% van die land se nywerheidsvermoë aan die Sowjetunie afgestaan is. .

Lees verder by Winteroorlog.

Tags:

14 Desember1939194030 NovemberFinlandJosef StalinSowjetunieTweede WêreldoorlogWinteroorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ingrid JonkerSiya KolisiToringSeksismeJeuksiekteMaatskaplike verantwoordelikheidBelastingLionel PetersonNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVoorsetselMangelKultuurKrugerwildtuinStaat PalestinaResensieCarike KeuzenkampSelfbeeldProteaSelfmoordBreinEskomTermietKersfeesElandréAntieke EgiptePlae van EgipteHartversakingSoogdierAgtervoegselSpeelkaartKommunikasieAfrikaVerkoueMartin Luther King jr.VulkanismeCorioliskragPerdMigrasie van voëlsEkostelselThomas EdisonSuid-AfrikaAkroniemWeervoorspellingAtleetvoetSkoolUniondaleGeslagsgelykheidSteenkool in Suid-AfrikaSnaarinstrumentMigrasie van diereKamoefleringWapen van Suid-AfrikaAnglisismeMenseregteMoedersdagFrankrykSeksualiteitLugbesoedelingKapitalismeDroomHipoteseRekeningkundeGesonde dieetBesproeiingKleurXHTMLSuid-EuropaVoedselkettingBloukraanvoëlBuffelOntdekking van goud in Suid-AfrikaLys van medisinale kruieKrokodilHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMenstruasieKoppeltekenNatuurbewaringKoos Bekker🡆 More