voorbladartikel Week 1 2020

'n Turboskroefmotor is 'n turbine-enjin wat gewoonlik 'n vliegtuig se skroef aandryf.

General Electric T64-motor: skroef links, reduksie ratkas met toebehore in die middel en turbine regs.

'n Turboskroefmotor is nie 'n ware straalmotor nie; die uitlaatgasse word nie gebruik om stukrag te verskaf nie, maar om die turbine aan te dryf.

In sy eenvoudigste ontwerp bestaan 'n turboskroefmotor uit 'n luginlaat, gaskompressor, ontbrandingskamer, turbine en uitlaatspuitstuk. Lug word deur die inlaat ingesuig en deur die kompressor saamgepers. Brandstof word by die saamgepersde lug gevoeg in die ontbrandingskamer, waar die lug-/brandstofmengsel ontbrand. Die warm gasse sit in die turbine uit. Van die energie in die warm gasse word gebruik om die turbine te draai; die res word deur die reduksieratkas na die skroef gestuur. Verdere uitsetting van die gasse vind plaas in die uitlaatspuitstuk, waar die druk tot atmosferiese druk verminder. Die uitlaatspuitstuk verskaf weinige stukrag, aangesien die meeste energie van die gasse deur die turbine en skroef geabsorbeer word.

Tags:

Skroef (lugvaart)StraalmotorTurbineTurboskroefVliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SterrekundeAlkoholismeGoogle MapsJesus van NasaretPseudowetenskapVenesiëSoortnaamHeupLetterlike en figuurlike taalgebruikGeprosesseerde kosItaliëWoordeboekSebraVryheid van spraakTropiese sikloonNatuurrampMynie GrovéBoerkaAnrich HerbstVoortrekkermonumentRuan JoshKreatiwiteitMaroela MediaGenreAfro-AmerikanersBloemfonteinRacheltjie de BeerOlimpiese SpeleAsiëDuitsJeugdagOorstromingFiela se kindVeeartsTermietMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaAppendiksDermpoliepKankerbossieAlbert EinsteinOostenrykKlerksdorpAfrikanersSenegalKlein-KarooFranse RewolusieWiskundige terminologieVaginaLys van myne in Suid-AfrikaVoedingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandVoëlSinoniemLys van Afrikaanse rolprenteKlem-in-die-kaakChristendomMikro-ekonomieAustraliëJenewerbessieBrandmondsindroomMartin Luther King jr.AardverwarmingLys van politieke partye in Suid-AfrikaMartin BesterDie Stem van Suid-AfrikaLys van medisinale kruieKonsentrasiekampAndré SchwartzEerste WêreldoorlogMoskouNatuurlike hulpbronMiddelmisbruikOppervlakteTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinIndustriële Revolusie🡆 More