Straalmotor

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Straalmotor" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Straalmotor
    'n Straalmotor is 'n tipe reaksiemotor wat vinnigbewegende gasse in 'n straal uitblaas en daarmee stukrag voortbring volgens Newton se derde wet. Hierdie...
  • Thumbnail for Straalvliegtuig
    'n Straalvliegtuig of kortweg straler is 'n vliegtuig wat deur 'n straalmotor aangedryf word. Vliegtuie wat deur vuurpyle aangedryf word, word ook straalvliegtuie...
  • Thumbnail for Polsende straalmotor
    'n Polsende straalmotor (of polsstraalmotor) is 'n eenvoudige soort binnebrandmotor waar die verbranding in polsende slae gebeur. Die gevolglike straal...
  • Thumbnail for Turbowaaiermotor
    relatief stil straalmotor met 'n hoë rendement. Aangesien 'n skroefmotor 'n beter vliegtuigmotor is by lae snelhede en 'n straalmotor beter is by hoë...
  • Thumbnail for Motor
    voorbeelde van 'n buitebrandenjin. Nog voorbeelde: gasturbine veermotor straalmotor Wankelenjin Soms word die woord motor gebruik as kort vir motorvoertuig...
  • Thumbnail for Nabrander
    "droog" is. 'n Straalmotor se nabrander is 'n verlengde uitlaatgedeelte wat ekstra brandstofinspuiters bevat. Omrede die straalmotor stroomop (d.w.s...
  • Thumbnail for Saab 21
    vegvliegtuig en die eerste vliegtuig wat eers met 'n suierenjin en later met 'n straalmotor aangedryf is. Hierdie vliegtuig was ontwerp om die verouderde V.S.A....
  • Thumbnail for De Havilland Vampire
    die doel om 'n straalmotor optimaal te gebruik en was nie net 'n gewone skroefaangedrewe vliegtuig wat aangepas is vir 'n straalmotor nie. Die ontwerp...
  • Thumbnail for Pratt & Whitney F100
    F100-PW-100 F100-PW-200 F100-PW-220 / 220E F100-PW-229 Tipe: dubbele straalmotor met nabrander Deursnee: 1 181 mm Lengte: 4 851 mm Massa van droë enjin:...
  • Thumbnail for MiG-19
    Mikoelin AM-5-turbostraalmotore. Dit was die eerste Sowjet-ontwerpte straalmotor wat in massas geproduseer is. Die model het in September 1953 sy nooiensvlug...
  • Thumbnail for 16 Desember
    1910 – Henri Coanda voer die eerste kort vlug in 'n vliegtuig met 'n straalmotor uit. 1913 – Die Nasionale Vrouemonument word in Bloemfontein onthul....
  • Thumbnail for Lockheed F-94 Starfire
    Starfire is 'n eerste generasie Amerikaanse vegvliegtuig aangedryf deur 'n straalmotor. Nadat die Sowjetunie hulle eerste kernwapen ontplof het, het die Verenigde...
  • Thumbnail for Convair F-106 Delta Dart
    verminder toe die bestelling van 1,000 na 350 weens begrotings beperkinge. Straalmotor en elektronika verbeterings verseker dat die vliegtuig die standaard...
  • Thumbnail for Klankgrens
    voorsien om wel deur die klankgrens te breek. Frank Whittle het die straalmotor ontwerp in Engeland, en Duitse navorsers het bevind dat sweepvlerke minder...
  • Thumbnail for Cessna 441 Conquest II
    is en is ontwerp om die gaping tussen hulle suierenjein aangedrewe en straalmotor aangedrewe vliegtuie te vul. Dit vliegtuig was ontwikkel in Nonember...
  • Thumbnail for Turboskroef
    gewoonlik 'n vliegtuig se skroef aandryf. 'n Turboskroefmotor is nie 'n ware straalmotor nie; die uitlaatgasse word nie gebruik om stukrag te verskaf nie, maar...
  • Thumbnail for Toepolef Tu-16
    B-29 Superfortress was. Die ontwikkeling van die kragtige Mikulin AM-3 straalmotor het vir die Sowjetunie die moontlikheid geskep van 'n groot, straalaangedrewe...
  • Thumbnail for Heinkel He 162
    om die vliegtuig te vlieg. Daar was 'n tweeslag-enjin aanboord om die straalmotor aan die gang te kry. Gedurende die eerste vlieg in Desember 1944 het...
  • Thumbnail for Vegvliegtuig
    gelei met 'n infrarooisensor op 'n hittebron soos die uitlaat van die straalmotor, en bomme val net deur swaartekrag na benede. Die masjiengewere is gewoonlik...
  • Thumbnail for Hawker Hunter
    van 9 150 m gevuur kon word omrede die uitlaatgasse van die kanon die straalmotor laat stol. Ook kon die leë doppe van die koeëls skade veroorsaak of ook...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kanadese nasionale krieketspanHondErnst van der WaltMusieksimboleWiskundige terminologiePatriotNuwe TestamentEmily HobhouseGipsSalomoLetterlike en figuurlike taalgebruikNarsismeAardbewingHoofstadWayback MachineHalifax, Nova ScotiaNasireërMarita NapierSuid-Afrikaanse PolisiediensMenslike seksuele gedragChristo WieseKoorsDuitse WikipediaAmazon.comSoewereine Militêre Orde van MaltaAbantu Batho CongressPous LinusAmerikaanse BurgeroorlogLandbouSteenkoolHoofpynAntoniemAfkortingVerenigde KoninkrykSt Giles' CathedralKleinkolmuskeljaatkatSokkerWikimedia-stigtingAstanaRing van VuurMagda van BiljonSaccharomyces cerevisiaeHenri MoissanKadmiumVoornaamwoordSiembambaAnglo-BoereoorlogWhatsAppCaroline, Prinses van HannoverMenslikepapilloomvirus-infeksieFransAllan BoesakTheodore RooseveltRina HugoFAK-sangbundelSkisofrenieAfrikaanse woordelys en spelreëlsJohanna van der MerweCarles PuigdemontHottentot (vis)Rob HersovRomeinse RykTegnologieKlimaatSeksuele opwekkingKen StarrGesinsdagKwaggaEjakulasiePanama-dokumenteGoeie VrydagGeskiedenis van erotiese afbeeldingsPeach van PletzenAfrikaanse naguilJacques LootsTierboskatGoddelike KomedieChristendom🡆 More