Whitsunday-Eilande

Die Whitsunday-eilande (Engels: Whitsunday Islands ) is 'n eilandgroep geleë aan die ooskus van Australië (Queensland), noord van die stad Mackay en ongeveer 900 km noord van Brisbane.

Whitsunday-eilande
Whitsunday-Eilande
Geografie

Ligging Australiese Ooskus, Stille Oseaan
Koördinate 20°18′S 148°58′O / 20.300°S 148.967°O / -20.300; 148.967 148°58′O / 20.300°S 148.967°O / -20.300; 148.967

Administrasie
Vlag van Australië Australië
Provinsie Queensland

James Cook het deur die Whitsunday-passasie geseil voordat hy op die vasteland van Australië voet aan wal gesit het. Hy ontdek die eilande op Pinkstersondag, 'Whitsunday' in Engels; daarom noem hy die eilandgroep die Whitsundays. Slegs enkele setlaars het oor die 200 jaar hierheen gekom. Om kos aan reisigers en skipbreukelinge te voorsien, het hulle klapperbome geplant en varke vrygelaat.

Die bekendste en grootste eiland is Whitsunday-eiland, waar daar baie skilpaaie is. Daar is ook rifhaaie. Die eilandgroep is gewild onder toeriste: tussen Maart 2008 en Maart 2009 het sowat 700 000 mense die eilande besoek. Aan die oostekant word die lang Whitehaven-strand as die mooiste van die Whitsundays beskou. Vlugte na die Whitsunday-eilande maak gebruik van die lughawens van die Whitsunday Coast-lughawe naby Proserpine (Queensland) op die Australiese vasteland of die Hamilton Island-lughawe op Hamiltoneiland.

Eilande

Sommige van die eilande wat tot die Whitsunday-eilandgroep behoort, is:

  • Daydream-eiland
  • Hamilton-eiland
  • Hayman-eiland
  • Longeiland
  • Whitsunday-eiland

Galery


Tags:

ArgipelAustraliëBrisbaneQueensland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSoogdierEreksieDermpoliepVergelykings (taalkunde)SwartrenosterKunselementeHomoniemHoenderMantisOntdekking van goud in Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOntwikkelende landVryheidsmanifesTuberkuloseKindersiektesSleutel (musiek)Mikro-ekonomieLys van elemente volgens simboolHartaanvalMetafoorJo BlackEben EtzebethWiskundige terminologieDistrik SesWeermagSeksuele stimulasieOsoonlaagLys van NG gemeentesKaliumPinksterKasteel die Goeie HoopNelson MandelaDonderstormMieliestronkFabelCarike KeuzenkampWoordsoortGeskiedenis (vakgebied)Martin Luther King jr.GeldRivierRina HugoKarakteriseringSpreeuOmtrek, oppervlakte en volumeCarles PuigdemontSeksuele opwekkingLeah van NiekerkThomas EdisonAtleetvoetLys van Kaapstad se voorstedeDigvormPeriodieke tabelSwart menseDrinkwatervoorsieningEkologieEierstokBevolkingBosvarkProteïenBloedvergiftigingMenseregteAvbobSteve BikoSebraMoskouKaapstadDroomPseudowetenskapKlimaatsverandering in AfrikaLimfvatstelselDuitse maselsGeelslangVlag van Suid-Afrika🡆 More