Voëlklip: Rots naby Heroldsbaai, Suid-Afrika

Voëlklip is 'n rots wes van Heroldsbaai in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

    Hierdie artikel handel oor die rots naby Heroldsbaai in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Vir ander gebruike, sien Voëlklip (dubbelsinnig).

'n Gewilde uitkykpunt 120 m bo seespieël, bekend as Hansie se Bank, is ongeveer 1 km van Voëlklip geleë en word met 'n grondpadafdraai vanaf die R404 bereik. Dit word daagliks deur plaaslike en buitelandse toeriste besoek. By die uitkykpunt is 'n afgrond waar talle mense al gesterf het.

Sterfgevalle by die uitkykpunt

Datum Aantal sterfgevalle Beskrywing Verwysings
15 November 2015 3 Werner Finger (20), MarNic Els (20) en Luandro Jansen (21), al drie van George, sterf nadat hulle in 'n Toyota Hilux-bakkie oor die afgrond is. Els en Jansen se lyke word uit die voertuig gehaal; Finger se lyk word nooit gevind nie.
29 April 2016 1 Tobias Koen (62) sterf toe 'n gehuurde Ford EcoSport oor die krans is.
22 Oktober 2019 3 Heidi Scheepers (35) en haar twee jong kinders, Cozette en Hugo, sterf toe hul Volkswagen Caravelle oor die afgrond is. Die voertuig word op 23 Oktober 2019 gevind. Hugo se lyk word op 24 Oktober 2019 en Heidi s'n op 26 Oktober 2019 gevind. Cozette se lyk word nooit gevind nie.
3 Desember 2019 1 Zonita Basson, 'n makelaar van George, is dood nadat sy in haar Chevrolet Spark oor die afrond is. Haar lyk word die volgende dag herwin.
29 Januarie 2020 1 'n 52-jarige sakeman van Port Elizabeth is dood nadat hy in sy motor oor die afgrond ry.
21 Januarie 2021 2 'n 34-jarige ma van Pacaltsdorp in George en haar 2-jarige dogter is dood nadat hulle in 'n Fiat Uno oor die afgrond is. Die vrou se 8-jarige seun val uit die motor voordat dit oor die afgrond is.
20 Februarie 2021 2 Nickey van Niekerk en Leslie Briscoe, albei van Krugersdorp, is dood nadat hulle in 'n motor oor die afgrond is.
8 Februarie 2022 1 Conrad Maree (33) van George is dood nadat hy in sy bakkie oor die afgrond is.
22 Maart 2022 1 Jo-Anne Lourens (57), ’n verpleegster van George, se lyk word in haar motorwrak gevind nadat dit oor die afgrond is.
3 April 2022 2 'n Egpaar van Heroldsbaai, Ren (82) van Dyck en sy vrou, Leonie (78) word met skietwonde op 'n bankie by die uitkykpunt aangetref. Die man was reeds dood en die vrou sterf op 5 April 2022 in die hospitaal.
1 September 2022 1 Bertus van Niekerk (50) van George is dood toe hy in sy motor oor die afgrond is.
1 November 2022 1 'n 63-jarige man is dood toe hy in sy voertuig oor die afgrond is. Sy lyk word op 4 November 2022 uit die see gehaal.
14 Januarie 2023 1 Die lyk van 'n 65-jarige man van Mosselbaai word in die see gevind. Sy motor was by die uitkykpunt geparkeer.
20 Januarie 2023 1 'n 34-jarige vrou sterf toe sy in 'n bakkie oor die afgrond stort.
21 Junie 2023 1 'n Vrou van George is dood nadat sy in haar motor oor die afgrond is. Haar lyk spoel in Glentana uit.
15 November 2023 1 'n 33-jarige man van Parkdene in George sterf nadat hy met sy motor oor die afgrond is.
Totaal 23

Verwysings

22°23′12″O / 34.06111°S 22.38667°O / -34.06111; 22.38667

Tags:

HeroldsbaaiR404 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolitisNoag se arkWaterkringloopDriedimensioneelMenseregtedagDierPussy RiotMenslike seksuele gedragInsekVarkgriepFiela se kindHeupKlereRefentse MorakeKoorsSnuifEkonomiese sektorIntelligensieVerenigde State van AmerikaCSSSendelingposisieBeeldspraakKoekie (rekenaarwetenskap)Slag van BloedrivierBlourokkeTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinWitbloedselKindermishandelingBeaufortskaalBurgerregteNoord-KaapKnysnaSinkVuurtorings van Suid-AfrikaVoedingGqeberhaDieregeluideHipoteseMIV/vigs in Suid-AfrikaVervoerByvoeglike naamwoordStollingsgesteenteBynierEmosieGautengAnilingusStadSkoolSimboolApostoliese GeloofsbelydenisHidroulikaReg tot ‘n gesonde omgewingVormKoolhidraatKewerVerstedelikingSharpeville-slagtingOnse VaderKunstenaarWiskundeMondAngolese BurgeroorlogIrma SternAspoestertjieCalviniaVoorvoegselBlesbokspruit (Gauteng, lat -26,60, long 28,29)Groot TrekHugenootE-posOnderwerp (taalkunde)Deon MeyerVryheidstandbeeldGrondwetSteenkool in Suid-Afrika🡆 More