Vidzeme

Vidzeme (Duits Livland) is 'n streek in Letland.

Die Lettiese naam word afgelei van die woorde "vidus" (Afrikaans "middel", Duits "Mittel") en "zeme" (Afrikaans aarde, land). Dit beteken dus min of meer "die middel van die aarde" of  "die middel van die land". Vidzeme le in die middel van die gebied van die historiese Lyfland (Lyflandse Konfederasie). Die gebied van die historiese Lyfland het in die noorde tot by die Golf van Finland gestrek en in die Suide tot die grens van Litaue. Dit het die gebiede van die moderne state van Estland en Letland omvat. Vidzeme is een van vier in die Grondwet van Letland - genoemde streke.

Verwysings

Tags:

DuitsEstlandFinse GolfLetlandLitaueLyfland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DataverwerkingTaalNatriumEben EtzebethVolstruisViëtnamPornhubSpelerposisies in rugbyKarnivoorGeslagsgelykheidAnale kankerVoëlHaaieSmaakPlae van EgipteThomas EdisonDramaMigrasie van voëlsDemokrasieGriekwa-AfrikaansTremKewerWapen van Suid-AfrikaErfenisdag (Suid-Afrika)SendelingposisieAB de VilliersErfenisNederduitse Gereformeerde KerkKoperLyfstraf in skoleGedigWinterKindersiektesSinoniemGroot vyfBreinMangelontstekingDuitse maselsSokkerNazi-DuitslandKatInsekPussy RiotSwart menseBorskankerGordelroosSwaziPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVigsEwenaarE-posHector PietersonAfrikaSonja HerholdtSkoolMigrasie van diereAsemhalingNedersettingMandalaAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Geografie van Suid-AfrikaLeierskapJavaScriptBoelieryTierImpakte van toerismeKlein gekolde katSosiale mediaNiersteenSanskritSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKoorsblaarKoolhidraat🡆 More