Vest-Agder

Vest-Agder is Noorweë se suidelikste provinsie (fylke) wat in die weste aan Rogaland, Aust-Agder in die ooste en noorde en Skagerrak in die suide grens.

Die provinsie se kuslyn is 709 vk km lank. Volgens die 2007-sensus het die provinsie 164 759 inwoners. Die administratiewe sentrum van Vest-Agder is Kristiansand.

Vest-Agder
Wapen van Vest-Agder

In 2017 het die Parlement van Noorweë besluit om Aust-Agder en Vest-Agder saam te smelt in een groot provinsie met die naam Agder, effektief vanaf 1 Januarie 2020.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Aust-AgderKuslynNoorweëSkagerrakVierkante kilometer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TafelbergBoeddhismeWebwerfVlag van Suid-AfrikaSenuweestelselKroonstadBaarmoederBorsvergrotingGroot Sfinks van GizaSeksuele stimulasieVryheid van spraakDiarreeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MangaanStamselMonopolieAnrich HerbstSeksuele opwekkingOostenrykRooiwaterHaasJuanita du PlessisVloeistofAluminiumGeskiedenis van erotiese afbeeldingsWaarheid-en-versoeningskommissieNegrologieEjakulasieJakarandaSamestellende afleidingTaalIslamHeks van HexrivierJo BlackLys van kinderspeletjiesBysteekDokterPoleNoag se arkSeksposisieVoedingIslamitiese seksualiteitswetteAnale seksLabia (geslagsdele)NaboomStaatstoelaeBywoordNiemetaalSoweto-opstandRekeningkundeHadjDie CampbellsNylsvley-natuurreservaatSwartkwasmuishondErica BoyerSlag van Cuito CuanavaleDikdermProstaatkankerInfeksieWet op Bantoe-onderwysSkoenlapperFisioterapieLuiperdLatynOnomatopeeNasionale lied van Suid-AfrikaPoësieNederduitsch Hervormde KerkAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBiblioteekGreen PornoDonkieAlbert EinsteinGeboorteDesimale breuke🡆 More