Vermont, Wes-Kaap

Vermont is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap.

Dit lê in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Overberg-distriksmunisipaliteit val en is geleë aan die westelike oewer van die mond van die Onrus(t)rivier en is vroeg in die 20ste eeu gestig deur C. Joel Krige, die speaker van die Volksraad en hy het dit vernoem na die Amerikaanse staat Vermont. Verskeie bekende kunstenaars het hulle hier gevestig.

Vermont
Vermont is in Wes-Kaap
Vermont
Vermont
Vermont, Wes-Kaap Vermont se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°25′06″S 19°09′10″O / 34.41833°S 19.15278°O / -34.41833; 19.15278 19°09′10″O / 34.41833°S 19.15278°O / -34.41833; 19.15278
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitOverstrand
Oppervlak
 • Totaal4,06 km2 (1,57 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 992
 • Digtheid491/km2 (1 270/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense90.6%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense3.7%
 • Swart mense5.2%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 66.7%
 • Engels 31.7%
 • Ander 1.7%

Sien ook

Verwysings

Tags:

DorpOverberg-distriksmunisipaliteitOverstrand Plaaslike MunisipaliteitVermontWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Beëdigde verklaringDie GelofteSamestellende afleidingGroot GatWikiEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHerfsLys van Joodse feeste en herdenkingsLieweheersbesieAntjie KrogMandalaDundermJohann de LangeBevolkingIdioomLionel MessiHulpwerkwoordOmtrek, oppervlakte en volumeAngolese BurgeroorlogVoorvoegselBruin huisslangHeuningbyEngelsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKamoefleringVolksrepubliek ChinaNarkoseWeervoorspellingNatuurlike hulpbronProteïenWapen van Suid-AfrikaMynbouHartDirekte en Indirekte redePinksterCleopatra VIITienie HollowayJo BlackPropagandaBeeldspraakVratArmoedeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DansVoortrekkermonumentSeksismeXhosasVerkleinwoordPuberteitGewone breukeMarsBernice WestWaarheid-en-versoeningskommissieLys van veltoestandeHernubare energieHeelgetalCarles PuigdemontByvoeglike naamwoordLabia (geslagsdele)HoenderKomplementêre kleureWet op NaturellengrondMartin Luther King jr.VaalrivierCurly HowardSlangKnysnaVersamelnaamVryheidsdagKolitisSpelerposisies in rugbyHibernasieDepressie (gemoedstoestand)Digitale en analogiese tydGrootste rampe in Suid-Afrika🡆 More