Vanessa-Mae (陈美 Chén Měi) (gebore 27 Oktober 1978) ook bekend as Vanessa-Mae Vanakorn Nicholson, is 'n Britse violis wat reeds miljoene plate verkoop het, welke haar in 2006 die rykste verhoogkunstenaar onder 30-jarige ouderdom in die Verenigde Koninkryk gemaak het.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sy het onder die naam Vanessa Vanakorn (haar vader se naam) vir Thailand tydens die Olimpiese Winterspele 2014 deelgeneem. Sy is aanvanklik daarvan weerhou om deel te neem en te ski as gevolg van bewerings van ongerymdhede tydens 'n kwalifiserende rondte, maar die Hof vir Sportarbitrasie het later die verbod nietig verklaar as gevolg van 'n gebrek aan bewyse van Mae se beweerde oortredings of enige manipulasie. Die Internasionale Ski Federasie moes later aan haar verskoning aanbied.
Vanessa-Mae | |
---|---|
Vanessa-Mae tydens die "Collars & Coats" gala-geleentheid in Oktober 2014 | |
Gebore | Vanessa-Mae Vanakorn Nicholson 27 Oktober 1978 |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep | Violis, musikant |
Jare aktief | 1990–tans |
Webwerf | http://www.vanessamaeofficial.com |
Titel | Plaat-details | Posisies op die Speellyste | Sertifiserings | |||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
VK | AUS | DUITSLAND | HONGARYE | SWITSERLAND | NEDERLAND | JAPAN | ARIA Speellys (Aus) | |||||||
Violin (1990) |
| — | — | — | — | — | — | — | — | |||||
Kids' Classics(1991) |
| — | — | — | — | — | — | — | — | |||||
Tsjaikofski & Beethoven Vioolconcertos (1991-92) |
| — | — | — | — | — | — | — | — | |||||
The Violin Player (1995) |
| 11 | 1 | 20 | 12 | 14 | 47 | 98 | 2 |
| ||||
The Classical Album 1 (1996) |
| 47 | 20 | 69 | — | 32 | 53 | — | — |
| ||||
China Girl: The Classical Album 2 (1997) |
| 56 | 31 | — | — | 35 | — | 113 | — | |||||
Storm (1998) |
| 27 | 4 | 55 | 33 | 26 | 48 | — | — |
| ||||
The Original Four Seasons and the Devil's Trill Sonata: The Classical Album 3 (1999) |
| 82 | — | 29 | — | — | — | — | 60 |
| ||||
Subject to Change (2001) |
| 58 | 39 | 52 | 28 | 58 | — | — | — | |||||
Choreography (2004) |
| 66 | — | — | — | — | — | — | — | |||||
"—" dui aan dat 'n opname nie op die speellys verskyn het nie of nie in daardie gebied vrygestel was nie. |
Titel | Details van plaat |
---|---|
The Alternative Record from Vanessa-Mae |
Titel | Album details | Posisies op Speellyste | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
VK | ||||||||||||||
The Classical Collection: Part 1 |
| — | ||||||||||||
The Best of Vanessa-Mae |
| 181 | ||||||||||||
The Ultimate Vanessa-Mae |
| — | ||||||||||||
Platinum Collection |
| — | ||||||||||||
"—" dui aan dat 'n opname nie op die speellys verskyn het nie of nie in daardie gebied vrygestel was nie. |
Titel | Jaar | Beste posisie op speellys | Album | |||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
VK | ARIA (Aus) | DUITSLAND | ||||||||||||
"Red Hot" | 1995 | 37 | — | — | The Violin Player | |||||||||
"Toccata & Fugue" | 16 | 95 | 40 | |||||||||||
"Classical Gas" | 41 | — | — | |||||||||||
"I'm a Doun for Lack O' Johnnie (A Little Scottish Fantasy)" | 1996 | 28 | — | — | The Classical Album 1 | |||||||||
"I Feel Love" | 1997 | 41 | — | — | Storm | |||||||||
"Happy Valley" | — | — | — | |||||||||||
"Storm" | 54 | — | — | |||||||||||
"Reflection / Devil's Trill" | 1998 | 53 | — | — | The Original Four Seasons and the Devil's Trill Sonata: The Classical Album 3 | |||||||||
"White Bird" | 2001 | 66 | — | — | Onderhewig aan verandering | |||||||||
"Destiny" | — | — | — | |||||||||||
"—" dui aan dat 'n opname nie op die speellys verskyn het nie of nie in daardie gebied vrygestel was nie. |
Jaar | Liedjie(s) | Kunstenaar | Plaat | Verw |
---|---|---|---|---|
1997 | "The Velvet Rope" | Janet Jackson | The Velvet Rope | |
1998 | "Because (The Beatles)" | George Martin | In My Life (George Martin album) | |
2001 | "Francis Elena" | Takuro (musikant) | Flow of Soul Vol.1 ~Takuro meets Vanessa-Mae~ | |
2003 | "Xhalation", "Xcogitate", "Xemplify", "Xpectation", "Xogenous", "Xosphere" and "Xpedition" | Prince | Xpectation |
Wiki Commons bevat media in verband met Vanessa-Mae. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Vanessa-Mae, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.