Pseudobersama Mossambicensis: Plantspesie

Die valswitessenhout (Pseudobersama mossambicensis) is 'n boom wat deel is van die Meliaceae familie.

Die spesie is inheems aan Kenia, Mosambiek, Tanzanië en in Suid-Afrika, in KwaZulu-Natal. Die spesie is die enigtse in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson.

Valswitessenhout
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Meliaceae
Genus: Pseudobersama
Spesie:
P. mossambicensis
Binomiale naam
Pseudobersama mossambicensis
Verdc., (1956)
Sinonieme
  • Bersama mossambicensis Sim

Die boom se FSA-nommer is 302.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DermpoliepGoudNetbalGewone luislangSanskritSwemGoogle MapsJohan VorsterKopieregSonja HerholdtGloeilampPropagandaVerkoueLys van Joodse feeste en herdenkingsSuid-Afrikaanse randTandbederfIrma SternUitwerking van klimaatsveranderingAsemhalingBTWNatriumKnysnaSmaakGenitale vratWaterpokkiesOnderhandelinge om apartheid te beëindigHerfsNedersettingSASOLRooms-Katolieke KerkJan van TonderBelastingLangste woordKrugerwildtuinInfeksieCovid-19-pandemieHernubare energieEkonomie van Suid-AfrikaBybelPirow BekkerGeografie van Suid-AfrikaWiskundige terminologieRenaissancePseudowetenskapPenisOopbroninhoudTweede VryheidsoorlogMurraysburgAB de VilliersSoweto-opstandEngelsPampoentjiesMonopolieGoogleBuffelVolksrepubliek ChinaDialoog in fiksieSonBeesvleisReënSirkelJohn Brown (aktivis)ShakaMateriaalPankreasVigsRuan PienaarSteve HofmeyrXhosasSuikersiekteMierStaat PalestinaRoesJohannes MeintjesGemeenskap🡆 More