Ussia

Ussia (ook bekend onder die naam Asarja) was die tiende koning van die koninkryk van Juda en het 52 jaar regeer.

Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Amasia. Hy het op die ouderdom van 16 koning geword en was volgens die Bybel 'n goeie koning gewees. Volgens die Bybel het hy later in sy lewe ingenome met homself geword en het aanmatigend teenoor die Here opgetree. Hy is aan melaatsheid oorlede. Hy is opgevolg deur sy seun Jotam.

Ussia
Ussia volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum.

Verwysings in die Bybel

Literatuur

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

Tags:

AmasiaAsarja se gebed en Die Lied van die drie jong manneBybelJotamKoning DawidKoninkryk van JudaMelaats

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiepaartromboseMIVVeelvuldige skleroseOrgasmeKrimpvarkieDoziEben EtzebethVlinderEpilepsieAardverwarmingBlack SashOsmoseGemeenskapUitwerking van klimaatsveranderingPeperbus, FraserburgChristogramBrongitisSlangBernice WestKindersiektesPikkewynLeeuElon MuskSowjetunieAfvalbestuurTelevisieVryheidsdagGroenProstaatkankerOmanWerkwoordRobbeneilandSwart nasionalismeLys van Suid-Afrikaanse skrywersNiersteenKunsmatige intelligensieKolitisVaginale kankerAvbobSeekoeiLetterlike en figuurlike taalgebruikLabia (geslagsdele)HokkieGeslagsgelykheidMenseregtedagWikipediaTweede WêreldoorlogJaco JacobsAntieke EgipteKoringRegMusieksimboleUpingtonSkooluniformAkwariumSuid-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaWet op NaturellengrondDuitslandKaliumJan van HunksMiltKindermishandelingKunsmatige algemene intelligensieLenteRooiMigrasie van diereNieuwoudtvilleSoogdierHoofstadSwartbewussynsbewegingBynier🡆 More