Cgn-9 Uss Long Beach

Die USS Long Beach was 'n kruiser van die Amerikaanse Vloot en die eerste oppervlakskip wat deur kernkrag aangedryf is.

USS Long Beach
Cgn-9 Uss Long Beach
surface combatant, guided missile cruiser
Vaartuig klasLong Beach-class cruiserWysig
Kort naamLong BeachWysig
Vernoem naLong BeachWysig
Geleë in administratiewe eenheidWashingtonWysig
Geografiese liggingWysig
OperateurAmerikaanse VlootWysig
VervaardigerBethlehem SteelWysig
Ligging van vervaardigingQuincyWysig
VlagstaatVerenigde StateWysig
Teken nommerCGN-9Wysig

Dit is ook slegs toegerus met begeleide missiele en was die enigste skip van sy soort.

Geskiedenis

Aanvanklik is die skip in 1956 ontwerp as 'n fregat van 7 800 ton met een grond-tot-lug missiellanseerder. Ná voltooiing in 1961 het die skip 14 200 ton verplaas en is met heelwat meer missiele toegerus. Dit het VS$333 miljoen gekos. Die Long Beach het in 1964 geskiedenis gemaak toe hy saam met die reuse USS Enterprise vliegdekskip en USS Bainbridge kruiser in 65 dae om die wêreld gevaar het sonder om eenkeer te stop.

Aandrywing

Die skip is deur twee Westinghouse CIW reaktors via twee stoomturbines aangedryf. Elke reaktor lewer ongeveer 40 000 dryfasperdekrag wat 'n maksimumspoed van oor die 30 knope verseker.

Voorkoms

Die skip se brug is gehuisves in 'n vierkantige toring wat baie lyk soos die eiland van die USS Enterprise. Dit het ook geen skoorsteen nie.

Bron

  • The US War Machine. An encylopedia of American military equipment and strategy. Salamander Books. ISBN 0 86101 016 7

Tags:

Cgn-9 Uss Long Beach GeskiedenisCgn-9 Uss Long Beach AandrywingCgn-9 Uss Long Beach VoorkomsCgn-9 Uss Long Beach BronCgn-9 Uss Long BeachAmerikaanse VlootKernaandrywingKruiserMissiele

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bipolêre gemoedsteuringMeningsverskil oor aardverwarmingLettergreepBerilliumRugbyElandréSkoolWolkLys van Griekse mitologiese figureNierversakingMenseregteEuropaArabiesPropagandaAarverkalkingKleurWet op Bantoe-onderwysDialoog in fiksieGemeenskapsorganisasieHematurieGetalTrevor NasserBloedsomloopstelselLeonardo da VinciBraaiMarie AntoinetteRomeinse RykPotchefstroomLys van Kaapstad se voorstedeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lionel PetersonSimboolKolitisLys van Suid-Afrikaanse musikanteDiskriminasieSpringbokkeMantisLuiperdLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGroot vyfEkonomieGreen PornoDigtheidEskomVerenigde KoninkrykKopieregPersoonlikheidOnderwerp (taalkunde)HoofpynDroomTafelbergLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKlein gekolde katKonsentrasiekampSkaakVolstruisHage GeingobAnilingusWatersuiweringMadison IvyLaeveldSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeSuid-EuropaSwart menseHaaieKaliumAfrikanersErfenisdag (Suid-Afrika)Neurenberg-verhoreBeesvleisEiffeltoringHannes van WykVolhoubare ontwikkelingBosluisbytkoorsVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameBallet🡆 More