Fregat

'n Fregat is 'n meestal kleinerige, lig bewapende, maar vinnige en ratse tipe oorlogskip.

Fregat
Fregat
skip tipe
Subklas vanOorlogsskip, skipWysig

Die tipe skepe kom in verskeie groottes en het verskeie rolle oor die eeue vervul.

Fregat
'n Outydse seilboot-fregat.

Seilskepe

Tydens die era van seilskepe was fregatte klein, ratse skepe wat op groot skaal tydens die Amerikaanse Vryheidsoorlog, en later teen die Britte gebruik is. Hulle hoofdoel was om 'n kusstrook te verdedig.

Moderne fregatte

Fregat 
Die Nederlandse fregat Zr. Ms. De Zeven Provinciën.

Moderne fregatte dek 'n wye verskeidenheid van skepe. 'n Fregat is gewoonlik tussen 100 en 150 meter in lengte, het 'n bemanning van ongeveer 150-300 matrose en 'n waterverplasing van sowat 2000 tot 6000 ton. Hulle word gewoonlik ingespan ter bestryding van duikbote (onder die water), die beskerming van konvooie (op die water) en lugverdediging (bo die water). Fregatte is, meer as ander skepe, die werkesels van 'n vloot.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StrykysterWhatsAppKuberkrakerAfrikaanse woordelys en spelreëlsSpringbokkeOos-KaapWet op Verbod van Gemengde HuwelikeSosiale ordeVersamelnaamSpinnekopSonkragKindermishandelingVaste stofGeprosesseerde kosGemeenskapsorganisasieKunstenaarLys van Suid-Afrikaanse digtersHokkieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AntoniemAlliterasieSteenkoolBynierKultuurBruto binnelandse produkNiersteenDiatomiese molekuulWatersuiweringBrandmondsindroomKunsmisGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRacheltjie de BeerDepressie (gemoedstoestand)VoortrekkermonumentReënvalbepalingReënspinnekopPoësieDigvormDermpoliepGordelroosBloeddrukTaalfossielWet op Bantoe-onderwysHarry PotterDansBlack SashVergelykings (taalkunde)BewaringstatusKommunismeOmtrek, oppervlakte en volumeKewerBeroerteKondensasieZoeloesKweekhuiseffekGreen PornoChristiaan BarnardKriekDundermEreksieOnderwysJansenvilleWaterKinkhoesTydGeskiedenis van Suid-AfrikaFinale OplossingKrieketWeer (meteorologie)Geskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMeningsverskil oor aardverwarmingWikiquoteTennisSpysverteringstelselAandagstreepAbstraksie (rekenaarwetenskap)Hartaanval🡆 More