Tuxedo

'n Tuxedo is 'n tweedelige kostuum wat deur mans as aanddrag gedra word, met ander woorde by formele feestelike geleenthede.

Dit bestaan uit 'n swart broek met 'n fluweelstreep aan die sykant, en 'n swart baadjie met lapelle, 'n wit tuxedohemp, en 'n lyfband of onderbaadjie. Die skoene wat saam met 'n tuxedo gedra word, is gewoonlik swart blinkleer.

Tuxedo
Drie mans, netjies in swart tuxedo's en strikdasse geklee.
Tuxedo
'n Tuxedo

Eksterne skakels

Tags:

BaadjieBroekOnderbaadjieSkoenSwartWit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonnestelselAborsieMigrasie van diereSuikersiekteWaterNic de JagerVlieg (dier)MenstruasieLys van Suid-Afrikaanse skrywersKaapse VlakteKoekie (rekenaarwetenskap)Wet op Afsonderlike GerieweAngolaPropagandaKomplementêre kleureNaeltjiesKlein-KarooGeboorteProteïenSeksuele penetrasieEerste WêreldoorlogDaggaProteaSendelingposisieWerkloosheidHolocaustSelfmoordAnrich HerbstBestuiwingAtoomHutsmerkStereotipeVenda (taal)Geldg8ftoGroot DepressieHondsdolheidKoolstofErfenisGesonde dieetSlawerny in Suid-AfrikaKalsiumCorioliskragGroenNatriumAnorexia nervosaAkroniemWêreld- Ekonomiese ForumTradisionele literatuurMuishondMpumalangaLandbouBoor (element)LBeëdigde verklaringGordelroosSuid-Afrika-WetLys van Afrikaanse skrywersEjakulasieHipoteseGriekwa-AfrikaansNeurenberg-verhoreSkildklierBalletNiersteenPornografieBynierXhosaKrokodilNamibiëBywoordLiesbreukMuskietTelefoonAlliterasie🡆 More