Broek

'n Broek (Eng: trousers of pants in Noord-Amerika) is 'n klere-item wat van die middellyf tot by die enkels gedra word, en beide bene apart bedek (eerder as met materiaallap wat oor beide bene strek soos by jasse, rompe en rokke).

Broek
'n Man wat 'n langbroek en 'n hemp dra

In Engeland beteken die woord "pants" oor die algemeen onderklere en nie 'n broek nie. 'n Kortbroek is soortgelyk aan 'n langbroek, maar met afgesnyde bene rondom die knieë, hoër of laer afhangende van die styl van die klere.

In meeste van die Westerse wêreld is broeke sedert antieke tye en die hele Middeleeuse tydperk gedra, en het die mees algemene vorm van laerliggaamklere vir volwasse mans geword in die moderne wêreld, alhoewel die kortbroek ook wyd gedra word, en kilts en ander klere in die verskillende streke en kulture. Sedert die middel-20ste eeu word broeke ook toenemend deur vroue gedra.

Jeans, gemaak van denim, is 'n vorm van die broek wat gemaklik dra, en word nou oral oor die wêreld deur beide geslagte gedra. 'n Kortbroek is dikwels die voorkeuritem in warm weer, of vir 'n paar sportsoorte en ook dikwels deur kinders en tieners gedra. Broeke word op die heupe of om die middellyf gedra en meestal in plek gehou deur 'n aparte gordel.

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Klere

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkkedisTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinSuid-Afrikaanse InkomstediensKoninkryk van die NederlandeTropiese sikloonNoord-KaapVleesbaaiKuberkrakerWitbloedselStuitjieJada FireWynand du ToitJudaïsmeKoos du PlessisPolisieSeksuele penetrasieAkira ToriyamaJohannesburgA.J. ApplegateYstervarkOraniaVaginaWet op NaturellengrondPornografiese subgenresOsoonlaagKoöperasiestoriesRugbywêreldbeker 1991Magda van BiljonReënspinnekopSkaap2023DigvormFilosofieErfenisDuitsSterVigsBasisinkomsteWaterpokkiesHannes van WykSwartbewussynsbewegingAndré SchwartzVlag van BangladesjWiskundeBruin huisslangMartin BesterBTWOnderwys (geskiedenis)AkuutByeboerderyMoslemPaarl GimnasiumSamestellingOrkaan GustavMiddeloorontstekingBrongitisGNU-lisensie vir vrye dokumentasieVerenigde KoninkrykPlantStaat PalestinaSleurkragDemokrasiePaasfeesRenteGroot TrekAngkor WatMadison IvyApartheidOnderwys🡆 More