Die Grootgeelpootruiter (Tringa melanoleuca) is 'n voël en 'n swerwer en is slegs eenkeer opgeteken in Suid-Afrika.
Die voël is 30 – 32 cm lank, 130 - 180 g groot met 'n vlerkspan van 70 cm. In Engels staan die voël bekend as die Greater Yellowlegs.
Grootgeelpootruiter | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. melanoleuca |
Binomiale naam | |
Tringa melanoleuca (Gmelin, 1789) | |
Sinonieme | |
Totanus melanoleucus |
Wiki Commons bevat media in verband met Tringa melanoleuca. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Grootgeelpootruiter, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.