The Parlotones

The Parlotones is 'n Suid-Afrikaanse popgroep wat in Johannesburg gebaseer is.

Die groep sing hoofsaaklik in Engels, maar is bekend vir hulle Afrikaanse vertolking van Lisa se klavier.

The Parlotones
The Parlotones
Die Parlotones in 2011
Agtergrondinligting
OorsprongJohannesburg, Suid-Afrika
GenresPop
Jare aktief1998 — hede
EtiketteUniversal Records
Webwerfwww.parlotones.co.za
LedeKahn Morbee
Neil Pauw
Glenn Hodgson
Paul Hodgson

Groeplede

Die groep bestaan uit Glen Hodgson (baskitaar, klavier, ondersteunende sang), (hoof kitaar, sleutelbord), Kahn Morbee (hoofsanger, ritmiese kitaar) en Neil Pauw (dromme).

Diskografie

Albums

  • Episoda (2003)
  • Radiocontrolledrobot (2005)
  • Radiocontrolledrobot (2007, internasionale vrystelling)
  • A World Next Door to Yours (2007)
  • Unplugged (CD+DVD Live at the Emperors Palace) (2008, CD en DVD, regstreeks by Emperor's Palace)
  • Videocontrolledrobot (CD+DVD video compilation) (2008, CD en DVD, videoversameling)
  • Stardust Galaxies (2009)
  • Eavesdropping on the Songs of Whales (2011)
  • Journey Through the Shadows (2012)
  • Stand Like Giants (2013)
  • Antiques & Artefacts (2015)

EP's

  • Superstars
  • Borderline Patrol (2004)
  • Dragonflies & Astronauts (2005)

Eksterne skakels

Musiekvideo's

Tags:

The Parlotones GroepledeThe Parlotones DiskografieThe Parlotones Eksterne skakelsThe Parlotones MusiekvideosThe ParlotonesJohannesburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarretjiemenseRugbywêreldbeker 2023StadBreinkaartPubliekPerdProteaWinterVioolNederlandsVoornaamwoordKortverhaalMonopolyDigtheidXenofobie in Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSkynprivaatnetwerkDialoog in fiksieFabelKlem-in-die-kaakHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMiddelmisbruikCalviniaAborsie in Suid-AfrikaVaginale kankerWerwelkolomVoegwoordTaalDrinkwatervoorsieningKewerWaterkringloopChristiaan Frederik BeyersTelevisieWetenskaplike klassifikasieWikipediaHeelgetalKinderregteRob HersovDigvormAfrikanernasionalismeSekondêre sektor van die ekonomieElektrolietLys van musiekinstrumenteVarkgriep23 AprilNedersettingKunselementeAkuutSharpeville-slagtingMenseregtedagMaselsHandré PollardVigsLeenwoordKrieketOnderwysGeldeenheidKoue OorlogAvbobElektrodeSkoolBorsteCradock-4Nag van die lang messeLuiperdLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDawidAtriale fibrillasieUitwerking van klimaatsveranderingIdioomDoopTrekarbeidVergelykings (taalkunde)VreesPenis🡆 More