Teide

Die Pico del Teide op die Kanariese eiland Tenerife is Spanje se hoogste bergpiek.

Op 'n hoogte van 3 718 meter is dit ook die derde hoogste eilandvulkaan op aarde.

Teide
Die vulkaan Teide en die kaldera, soos gesien vanuit die suide Die vulkaan Teide en die kaldera,
soos gesien vanuit die suide
Ligging Tenerife, Kanariese Eilande (Spanje)
Hoogte 3 718 meter bo seevlak
Reeks Teide-massief
Koördinate 28°16′00″N 16°38′00″O / 28.26667°N 16.63333°O / 28.26667; 16.63333 16°38′00″O / 28.26667°N 16.63333°O / 28.26667; 16.63333
Bergtipe Stratovulkaan
Laaste uitbarsting 1909
Teide
Teide in 3D
Teide
Teide in 3D

Die Pico del Teide maak deel uit van die munisipaliteit La Orotava. Van die berggebied is 18 990 hektaar tot nasionale park verklaar. Die Nasionale Teide-park is tans een van die mees besoekte parke in Europa en word deur UNESCO sedert 2007 as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Kanariese EilandeSpanjeTenerife

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DierSkarlakenkoorsOu Apostoliese KerkInfrastruktuurTennisLiesbreukIhramVerstedelikingPornografiese subgenresSally EsterhuizenKokerboomJeuksiekteTarentaleLemoenEmo AdamsRacheltjie de BeerJuanita du PlessisDistrik SesKleurPuberteitHartaanvalTaalNetbalLys van Griekse mitologiese figureApokriewe boekeUniversiteit StellenboschDrake (musikant)WaterTafelbergKaapstadse waterkrisis 2015-2018GeweldKonjunktivitisWoordeboek van die Afrikaanse TaalIslamitiese mitologieWilna SnymanNarsistiese persoonlikheidsteuringKlem-in-die-kaakErfenisdag (Suid-Afrika)Morfologie (taalkunde)Lys van bekende Suid-AfrikanersApple II-reeksGroep Twee1 HenogOopbroninhoudKameelperdSGenreBysteekHadjVolhoubare ontwikkelingSmall HandsSeekoeiKorrupsieMasizole MnqaselaAndré SchwartzBloeddrukKersfeesDansKontinentMieliedriehoekKarlien van JaarsveldKrimpvarkieMierOogproblemeTuberkuloseKanadaDroomNic de JagerVars waterSenuweestelselMangaanKunsmatige intelligensieVrystaatWortel🡆 More