Swartstertwalvisvoël

Die Swartstertwalvisvoël (Pachyptila turtur) is 'n walvisvoël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika.

Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 110 - 170 g met 'n vlerkspan van 50 - 60 sentimeter. Daar broei 2 miljoen pare in die somer op subantarktiese eilande, Tasmanië en om Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Fairy prion.

Swartstertwalvisvoël
Swartstertwalvisvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. turtur
Binomiale naam
Pachyptila turtur
(Kuhl, 1820)
Swartstertwalvisvoël
Swartstertwalvisvoël in vlug oor die oseaan.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElektrolietRoemeensGordelroosSeksismeYouTubeGroot TrekLidwoordWes-KaapMahatma GandhiEk is 'n Afrikaan (toespraak)SteenkoolNoord-KaapVolhoubaarheidSamestellingLenteHoofstadKunstenaarVraag en aanbodAmhariesYsbeerHoofkarakterSaartjie BaartmanKrimpvarkieCarles PuigdemontVaginale kankerAB de VilliersApokriewe boekeFranse RewolusieNasionalismeNatriumsulfietWêreldboekedagTamatieStaalJohannesburgLys van Joodse feeste en herdenkingsSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieKlimaatveranderingSarel Jacob PretoriusKrieketLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVerkleinwoordHeidelberg, GautengSuid-SothoVolstruisArabies-Israeliese konflikVeelvoudige sinKommaKunsmatige intelligensieHamburgerPlantBosbokBorskankerSanskritMeningsverskil oor aardverwarmingBTWBeroerteDansErfenishulpbronTopsy SmithAborsie in Suid-AfrikaOranjerivierWikipediaRoofvoëlHeupvervangingWetenskaplike klassifikasieAardbewingReg tot ‘n gesonde omgewingOrthopteraOmtrek, oppervlakte en volume23 AprilVlekvrye staalTropiese sikloonWolkGeografie van Suid-AfrikaSonKerngeneeskundeRobbeneilandKlem-in-die-kaak🡆 More