Ster Van Betlehem

Die Ster van Betlehem of Campanula isophylla is ’n spesie plante van die familie Campanulaceae.

Ster van Betlehem
Ster Van Betlehem
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Campanulales
Familie:
Campanulaceae
Genus:
Campanula
Spesie:
C. isophylla
Binomiale naam
Campanula isophylla
Moretti

Eienskappe

Ster Van Betlehem 
Campanula isophylla in ’n hangpot.

Die spesie is meerjarige rankplante wat 15 tot 20 cm hoog en 30 cm breed is. Die blomme is stervormig en 3,5 cm breed, en is blou, wit of ligpers. Die blomme kom in die laat somer of vroeë herfs uit. Die plant se blare is hartvormig, getand en liggroen.

Die Ster van Betlehem is ’n gewilde huisplant en is ideaal vir hangmandjies. Die groen stamme hang langs die kant van potte af. Soms word die naam verkeerdelik aangedui as Campanula mollis. Daar is egter ’n verskil in die blaarvorm van die twee spesies.

In die berge van Noord-Italië, wat die plant se habitat is, kan dit effense ryp weerstaan, maar potplante nie. Laasgenoemde groei goed in lugtige, gematigde toestande. Hulle kan skade opdoen van direkte sonlig.

Probleme

Blomme en blare wat verrot, dui op te nat toestande. Rypskade kan die blare se rande laat swart word. Rooimyt kan ook voorkom.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ster Van Betlehem EienskappeSter Van Betlehem ProblemeSter Van Betlehem VerwysingsSter Van Betlehem Eksterne skakelsSter Van Betlehem

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuiwelprodukMiddeloorontstekingTermietLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHokkieTegnologieVaalrivierWinnie Madikizela-MandelaPornografiese akteurMagneetLimfvatstelselSterTweede WêreldoorlogGrondwetVergelykings (taalkunde)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBruin huisslangHeupNierKoperJudaïsmeResensieMickey MuisEnkelvoudige sinVoedselkettingFinale OplossingHulpwerkwoordKapitalismeCheslin KolbeHorlosieXHTMLSeksposisieSowjetunieAsiëNasionalismeAfro-AmerikanersBestaansboerderySASOLLys van myne in Suid-AfrikaIrma SternMonopolieSonAfleiding (taalkunde)DachshundXhosasWerkwoordErosietipesJodeVoornaamwoordKoue OorlogGeskiedenis van Suid-AfrikaArmoedeverligtingPropagandaTienie HollowayMuskietCradock-4Griekwa-AfrikaansTsoenamiDistrik SesVars waterGreen PornoDirekte en Indirekte redeInleiding tot die genetikaWhatsAppTydPersoonlikheidBipolêre gemoedsteuringMenseregtedagPerdWes-KaapImpakte van toerismeLeeu🡆 More