Spring

Spring is 'n metode van beweging waar 'n organisme of 'n nie-lewende meganiese sisteem (soos 'n robot) homself deur die lug oor 'n ballistiese trajek voortdryf.

'n Sprong kan van ander vorme van beweging (soos loop, hardloop en galop) onderskei word deur die relatief lang periode in die lug asook die skerp hoek waarteen daar gelanseer word.

Spring
'n Danseres voer 'n split-sprong uit.
Spring
Spring
Spring
'n Bottelneus-dolfyn spring uit die water.
Spring
Skelet van 'n padda wat vir verspring aangepas is.

Sommige diere, soos die kangaroe, gebruik spronge as die primêre metode van voortbeweging, terwyl ander, soos die padda dit slegs gebruik om van roofdiere te ontsnap.

Spring is ook 'n belangrike aksie tydens speel en die beoefening van sport. Kinders huppel soms as hulle speel, terwyl sportsoorte soos verspring en hoogspring van verskillende spronge gebruik maak.

Tags:

Beweging

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PoësieNieuwoudtvillePatriotic AllianceRichard Francis BurtonAEmfiseemBeroerteEben EtzebethGeskiedenis van Suid-AfrikaSwawelLimpopoLOpenbare betrekkingeTuisnywerheidWerkloosheidKolonoskopieOos-KaapZoeloeVisHannes van WykSosiale mediaTandbederfEendbekdierSirkusWinterMangaanAt BothaMaroela MediaSamestellingSkilpadBeurtkragSias ReineckeTafelbergNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyChemiese reaksieBlaarMagda van BiljonMenslike penisgrootteGoogle MapsIslamitiese seksualiteitswetteAngina pectorisGroot TrekGasNeutRivierJohannesburgWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBeesvleisSenuweestelselSteve HofmeyrKinderregteSinoniemRassismeSuid-AfrikaLetterkundePokkeAnale kankerGeelhoutToekoms van die AardeInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDuitse maselsNaeltjieMetaalVennootskapPastoorHernubare energieMeningsverskil oor aardverwarmingInternetLemoenThys die BosveldklongElandré🡆 More