Spelonkbaber

Die spelonkbaber (Clarias cavernicola) is 'n varswater vis wat endemies is aan die Aigamasgrot naby Otavi, Namibië.

In Engels staan die vis bekend as die Cave catfish. Dit is geklassifiseer as 'n kritiek bedreigde spesie.

Spelonkbaber
Spelonkbaber
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Siluriformes
Familie: Clariidae
Genus: Clarias
Spesie:
C. cavernicola
Binomiale naam
Clarias cavernicola
Trewavas, 1936

Voorkoms

Die vis het 'n kort kop, kleiner of geen oë nie, lang lyf en het geen pigmente nie wat aan die vis 'n bleek, gelerige voorkoms gee. Die vis word tot 161 mm lank.

Habitat

Die vis woon net in die ondergrond meer in die Aigamasgrot.

Die leef op rotsbanke in oop, helder water en vreet vlermuismis, dierkarkasse en enige insekte wat in die grot se meer mag val.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Spelonkbaber VoorkomsSpelonkbaber HabitatSpelonkbaber Sien ookSpelonkbaber BronSpelonkbaber VerwysingsSpelonkbaber Eksterne skakelSpelonkbaber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpringbokkeCeresDesmond TutuJodeKomplementêre kleureStedelike hitte-eilandOnbemande vliegtuigDierFrankrykTweede WêreldoorlogNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHomofoonSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeMaatskappyBernice WestBruin huisslangVolstruisAnilingusWaterbesoedelingMasturbasieRekeningkundeKewerLuiperdVoorsetselLetterkundeVoyeurismeDansVioolAardverwarmingWapen van Suid-AfrikaAgtervoegselNG gemeente MurraysburgChemiese elementLeestekenIrma SternKaapse VlakteKoolhidraatHage GeingobSuikersiekteVaste stofMickey MuisPoesInternetOlimpiese SpeleKompasNieuwoudtvilleIdioomVaginaMaagsweerChromatografieDieregeluideKunsmatige algemene intelligensiePinksterNasiebouWetenskapJohann de LangeSaartjie BaartmanBeaufortskaalKoerantJudaïsmeJavaScriptVormVulkanismeKaartAardbewingSuid-Afrikaanse GrensoorlogGeldGasGoogle TranslateCarles PuigdemontMorfologie (taalkunde)Vlag van Suid-Afrika🡆 More