Soka Gakkai Internasionaal Suid-Afrika

Soka Gakkai Internasionaal Suid-Afrika (SGI Suid-Afrika) is die plaaslike tak van ’n Nichiren-Boeddhistiese leke-organisasie wat in 1975 deur Daisaku Ikeda, die Japannese beweging Soka Gakkai se derde president, in Guam gestig is.

Die SGI is die oorkoepelende organisasie vir Soka Gakkai wêreldwyd. Volgens hul webtuiste het hulle volgelinge in 192 lande en gebiede. Hulle beskou hulself as ’n steunnetwerk vir die beoefenaars van Nichiren-Boeddhisme en ’n wêreldwye Boeddhistebeweging vir "vrede, opvoeding en kulture uitruiling". Dit is ’n nieregeringsorganisasie met amptelike bande met die Verenigde Nasies.

SGI Suid-Afrika is van die vroeë 1980's af in Suid-Afrika bedrywig en het tans 400 lede, veral in Johannesburg, maar ook Kaapstad, Durban en elders in die land. Hul hoofkwartier is in Parkwoord, Johannesburg.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1975BoeddhismeGuamJapanNichiren

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KroepSwart nasionalismeHartDierOnomatopeeSuid-Afrikaanse GrensoorlogGreen PornoZambiëRepubliek VenesiëBeurtkragDigvormKunsmatige intelligensieSenuweestelselLys van universiteite in Suid-AfrikaBoelieryLidwoordAfvalbestuurMusieksimboleErektiele disfunksieWikipediaGeldTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinOutismeAarde se atmosfeerSeksuele oriëntasieHadedaMensUnited Democratic FrontAngina pectorisNeutVulvaHoutUnited Africans TransformationMaselsLys van bekende Suid-AfrikanersSkaakJan van RiebeeckAngolaBaby ReindeerLeeudoringstadChinese Grand PrixWikiquotePokkeBorskankerAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLuiperdDramaAnne FrankGautengJavaScriptAristotelesErosietipesTegnologieFamilie (verwantskap)GoudMasjienRuhan du ToitAnale seksOnderwysDurbanKankerBoerkaJenewerbessieElandréLys van Afrika-landeCovid-19-pandemieTsoenamiLetterkundeArabiesVitamien DSendelingposisieLemoenSikloonSkilpad🡆 More