Snorri Sturluson

Snorri Sturluson (moderne Noors: Snorre Sturlason, moderne Sweeds: Snorre Sturlasson; 1179 - 22 September 1241) was 'n Yslandse skrywer, digter en historikus.

Daar word algemeen aanvaar dat hy dele saamgestel het van die Prosaïese Edda, 'n belangrike bron van wat vandag as die Noorse mitologie bekend is.

Snorri Sturluson
Snorri Sturluson, deur Christian Krohg (1890's).
Snorri Sturluson, deur Christian Krohg (1890's).
Gebore 1179
Hvammur í Dölum, Dalasýsla, Ysland
Oorlede 22 September 1241 (op 62)
Reykholt, Ysland
Beroep Skrywer, digter, historikus, politikus

Hy was ook die skrywer van Heimskringla, 'n geskiedenis van die Noorse konings wat begin met die legendariese materiaal in Ynglinga saga en daarna aanbeweeg na die vroeë Middeleeuse geskiedenis van Skandinawië. Om stilistiese en metodologiese redes word dikwels gereken Snorri is ook die skrywer van Egil se saga.

Hy is in 1241 vermoor deur mans wat beweer het hulle is agente van die koning van Noorweë.

Verwysings

Skakels

  • Snorri Sturluson  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

DigterHistorikusNoorsNoorse mitologieProsaïese EddaSkrywerSweedsYsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NiemetaalPaasfeesInflasiePerdAustraliëEreksieJeuksiekteMarkus JoosteMoslemNamibiëOmanVaste stofWoordeboek van die Afrikaanse TaalKaapse VlakteDubbelpuntFiela se kindSpringbokkeAnrich HerbstSteenkoolLys van Nasionale Simbole van Suid-Afrikag8ftoBrandmondsindroomBerlynse MuurMiljardSosiale mediaHeupMateriaalBruce FordycePaulus van TarsusKameelperdGriekwa-AfrikaansGemeenskapJeugdagMuscat Internasionale LughaweStaalSlawernyVoorvoegselMikroskoopPirow BekkerBeeldspraakGrondwet van Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureAfvalbestuurErfenisAngolese BurgeroorlogStereotipeVrymesselaryNederlandSkoenlapperHindoeïsmeSoogdierXhosasBrugLeeuPolitieke partyAvbobOligopolieNelson MandelaNoord-KaapSterLongNatuurrampAbstraksie (rekenaarwetenskap)DiepaartromboseNasionale lied van Suid-AfrikaSpecial Air ServiceWitstinkhoutDemi Lee MooreCalviniaNeptunusRuan PienaarVaginale kankerToekoms van die AardeHulpwerkwoordSuid-Afrikaanse GrensoorlogMenseregte🡆 More