Skerptand-Kardinaal

Die Skerptand-kardinaal (Cheilodipterus quinquelineatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Stille Oseean gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek.

In Engels staan die vis bekend as die Sharptooth cardinal.

Skerptand-kardinaal
Skerptand-Kardinaal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudaminae
Genus:
Cheilodipterus

(Lacépède, 1801)
Spesie:
C. quinquelineatus
Binomiale naam
Cheilodipterus quinquelineatus
Cuvier, 1828
Sinonieme
  • Apogon novemstriatus
  • Cheilodipterus popur
  • Paramia quinquelineata
  • Ostorhinchus popur

Identifikasie

Die vis word tot 12 cm lank en sy lyf is liggrys net vyf nou, swart horisontale strepe op die lyf van die snoet tot by die stertvinbasis. Die stertvinbasis is geel met 'n swart kol op.

Die vis leef in vlak koraalriwwe in water way 3 tot 30m diep is. Hulle vorm klein tot groot groepe en bly naby beskutting rondswem. Hulle vreet klein vissies en skaaldiere.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Skerptand-Kardinaal IdentifikasieSkerptand-Kardinaal Sien ookSkerptand-Kardinaal Eksterne skakelSkerptand-Kardinaal BronSkerptand-Kardinaal VerwysingsSkerptand-Kardinaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SportOogproblemeDeon GrootMantis20ste eeuOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSuikersiekteDubbelpuntNarkoseCorioliskragBreinSonSirkelBruin menseHartDinosourusLenteSlangSeksuele penetrasieKweekhuiseffekSimboolHoofkarakterEjakulasieVolhoubaarheidGreta ThunbergVormBloedvergiftigingEkologieKrampInleiding tot die genetikaBruto binnelandse produkSterMisdaadElana AfrikaRenosterGalblaasOrale seksArmoedeverligtingNiersteenBlaarKoue OorlogEkostelselBeroerteRassismeBeeldspraakLeonardo da VinciPoësieThomas EdisonSeksualiteitKontinentLys van medisinale kruieGoogle MapsMenseregtedagLabia (geslagsdele)VerkouePoesVolhoubare ontwikkelingAanhalingstekensReënKlimaatsverandering in Suid-AfrikaElon MuskMahatma GandhiTuberkuloseGetalArmoedeRuslandAdolf HitlerLys van Joodse feeste en herdenkingsSpeelkaartOlimpiese SpeleTafelbergSoweto-opstandEkonomie van Suid-AfrikaAardverwarmingMasturbasieXenofobie🡆 More