Shabbir Banoobhai

Shabbir Banoobhai (1949-) is ’n Suid-Afrikaanse digter.

Onder sy bundels tel echoes of my other self, shadows of a sun-darkened land en inward moon outward sun.

Shabbir Banoobhai
Gebore23 Oktober 1949
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepDigter
Bekend virDigbundels

Biografie

Banoobhai is op 23 Oktober 1949 in Durban gebore. Hy wou na skool aan 'n universiteit gaan studeer, maar dit was te duur. Hy studeer aan die Springfield Kollege om 'n onderwyser te word. In 1970 word hy tot voorsitter van die studente se Verteenwoordigende Raad verkies. Hy was ook die assistentredakteur van die kollege se koerant, Aspect, wat soms vir sy protes teen die apartheidstaat verban was.

Op kollege ontmoet hy Fatima Meer. Toe sy uitgevind het dat hy gedigte skryf, stel sy voor dat hy die prominente digter Douglas Livingstone ontmoet.

Terwyl hy nog op kollege was verwerf hy 'n Baccalaureus Commercii-graad aan Unisa. Hy werk daarna vir 'n kort rukkie as 'n onderwyser, waarna hy 'n rekenmeester word.

In sy eie woorde, is sy werk daarop gemik: "om 'n visie van 'n meer menslike samelewing te bevorder – 'n samelewing wat nie net sy lede as mense respekteer nie, maar wat hulle as geestelike wesens en essensieel heilig beskou".

Digbundels

  • echoes of my other self (1980)
  • shadows of a sun-darkened land (1984)
  • inward moon – outward sun (2002)
  • lightmail (2002)
  • book of songs (2004)
  • lyrics in paradise (2009)
  • dark light – the spirit's secret (2009)
  • the drums beat all night (2013)

Ander werke

  • wisdom in a jug: reflections of love (1999)
  • if i could write – Ramadan letters that can be read at Christmas or on any other day (2006)
  • water would suffice: reflections of love (2007)
  • a mountain is an upside down valley (2008)
  • the mirror's memory – reflective essays and thoughts (2009)
  • Heretic – a novel (2012)
  • Seeing Perfection – meditations for living in peace (2013)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Shabbir Banoobhai BiografieShabbir Banoobhai DigbundelsShabbir Banoobhai Ander werkeShabbir Banoobhai VerwysingsShabbir Banoobhai Eksterne skakelsShabbir BanoobhaiDigterSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameelperdStikstofNasionaal-SosialismeKompasKrugerwildtuinPornhubAlkoholismeMenstruasieKerngeneeskundeSeksuele penetrasieMark (ekonomie)SendelingposisieLys van elemente volgens simboolBruin menseRugbyLenteDieregeluideSuurreënTierMotIndiëBesnydenisRugbywêreldbeker 2023HoofkarakterGevolge van aardverwarming op oseaneTydLeierskapGroot DepressieGeslagsgelykheidEnsiklopediePubliekWitrenosterHolocaustConsolidated B-24 LiberatorEiffeltoringPersoonlikheidAnilingusKlereHoenderWater (molekuul)GrondTurkyeVerlede tydHokkieMidde-OosteKarretjiemenseWerkersdagFranse RewolusieMobutu Sese SekoLys van slangeWolfMikro-ekonomieMangelontstekingMaatskaplike verantwoordelikheidSuid-Afrikaanse InkomstediensMiddelmisbruikStilleweSean CombsVreesMuskietChatGPTStaatstoelaeMotorvoertuigGqeberhaLongontstekingMaatskappyWaterbesparing in Suid-AfrikaWinterSilwerPseudowetenskapVincent van GoghTsongaDie Stem van Suid-AfrikaMieliestronkAnale kanker🡆 More