Krinkhout

Die krinkhout (Securidaca longepedunculata) is 'n klein boompie wat wydverspreid voorkom in Afrika.

Krinkhout
Krinkhout
Krinkhout
Blomme en vrugte
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Securidaca
Spesie:
S. longepedunculata
Binomiale naam
Securidaca longepedunculata
Fresen., (1837)
Sinonieme
  • Elsota longipedunculata (Fresen.) Kuntze
  • Lophostylis angustifolia Hochst.
  • Lophostylis oblongifolia Hochst.
  • Lophostylis pallida Klotzsch
  • Securidaca angustifolia Miq.
  • Securidaca longepedunculata var. angustifolia Robyns
  • Securidaca longepedunculata var. parvifolia Oliv.
  • Securidaca oblongifolia Benth. & Hook.f. ex Sond.
  • Securidaca spinosa Sim

Die boom se FSA-nommer is 303.

Die boom staan ook bekend as bruidsboom, langboslaag, rooipeultjie, seepbasboom en die veselbasboom.

Beskrywing

Die boom het kort, stywe takkies waaraan die blare, blomme en vrugte gedra word. Die blare is enkelvoudig en glad met 'n effense ingerolde rand. Die blomme wissel van pienk tot pers en is sowat 10 mm lank. Die vrug, 'n neut, is sowat 4 cm lank en het 'n vlerk. In Engels staan die boom bekend as die Violet-tree.

Verspreiding

In Suid-Afrika word dit aangetref in Gauteng, Limpopo en Noordwes. In die res van Afrika is die boom inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Krinkhout BeskrywingKrinkhout VerspreidingKrinkhout GaleryKrinkhout Sien ookKrinkhout VerwysingsKrinkhout BronneKrinkhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElektrolietSeisoenLys van Nederlandse skildersBloedsomloopstelselKolonoskopieVeelvoudige sinTekstielRenaissanceOntwerpLewerVarkgriepGeboorteDikdermKaapstadse waterkrisis 2015-2018WhatsAppUniegebouVoedingWaterOudtshoornKlimaatMaagAfrikaanse TaalmonumentTsoenamiKatjieLyfstraf in skoleMuskietDaggaEkonomiese sektorHondCheslin KolbeKarakteriseringWet op NaturellengrondFinale OplossingJavaScriptWiskundige terminologieTurkyePampoentjiesSamestellende afleidingEienaamMetaalKrugerwildtuinVormMorfeemMagnesiumSwedeHoofletterVryheidsmanifesOmtrek, oppervlakte en volumeElandréKlopjagChristendomMotKarretjiemenseBreinStollingsgesteenteKerrieDemi Lee MooreSirkelAlliterasieTaalPlae van EgipteSean CombsKunsHartaanvalLeenwoordHemelvaartsdagGeskiedenis van AfrikaansKortverhaalSwart nasionalismeOranjerivierLys van Kaapstad se voorstedeJudaïsmeMuskeljaatkatEkonomie van Suid-AfrikaVoortrekkersEnkelvoudige sin🡆 More