Saagvin-Suierbekkie

Die Saagvin-suierbekkie (Chiloglanis paratus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Limpoporivier, die Komatirivier en die Pongolarivier in Suider-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Sawfin suckermouth.

Saagvin-suierbekkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. paratus
Binomiale naam
Chiloglanis paratus
Crass, 1960

Voorkoms

Die getande stekels in die dorsale en pektorale vinne in kenmerkend van die spesie en die stertvin is gevurk. Die kop is plat en die baarde is van medium lengte. Die vel is skurf en vol wit knoppies. Die lyf is donker bruin met swart skadu kolle op. Daar is twee donker bane op die stertvin en die vis word tot 85 mm lank.

Habitat

Die vis leef in rotsagtige riwwe en stroomversnellings in riviere en ook in rots poele.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Saagvin-Suierbekkie VoorkomsSaagvin-Suierbekkie HabitatSaagvin-Suierbekkie Sien ookSaagvin-Suierbekkie BronSaagvin-Suierbekkie VerwysingsSaagvin-Suierbekkie Eksterne skakelSaagvin-Suierbekkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolieJeugdagSharpeville-slagtingGraaff-ReinetSkerpioenRassismeLys van veltoestandeSteenkool in Suid-AfrikaNasiebouRookgewoonteSportDesimale breukeGreta ThunbergKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDataverwerkingSpinnekopWieg van die MensdomLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Anale kankerNasionale VrouedagWoestynJagluiperdSuider-AfrikaInfeksieCovid-19-pandemieNedersettingMiltBurgerregteSosiale mediaAntjie SomersSmaakKaartSelfbeeldOntbossingAardbewingVars waterJo BlackGoogleNoord-KaapIngenieursweseAnglisismeRooibloedselLys van bekende Suid-AfrikanersGeografie van Suid-AfrikaDigvormPolisieWet op NaturellengrondSelfoonBlaarSelfstandige naamwoordMag (sosiale wetenskappe)KorrupsieMenseregteVlekvrye staalPesachLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWeervoorspellingSonHoedShakaWolkXhosaMateriaalEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaCheslin KolbeSwangerskapRobbeneilandSwart nasionalismeAfvalbestuurLabia (geslagsdele)LewerRugbyHokkieThys die BosveldklongLimpopo (rivier)Internasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOntwikkelende land🡆 More