S-Bahn Rhein-Main

Die S-Bahn Rhein-Main is 'n regionale spoornetwerk wat die voorstede met die middestad van Frankfurt am Main verbind.

Dit is deel van die openbare vervoerdienste wat deur die vervoermaatskappy RMV (Rhein Main Verkehrsverbund) verskaf word.

S-Bahn Rhein-Main
S-Bahn lyne
S-Bahn Rhein-Main
S-Bahn Stasie Taunusanlage
S-Bahn Rhein-Main
S-Bahn Stasie in 'n voorstad

Omdat die Frankfurt Metro treindiens nie ver in die voorstede deurdring nie en die voorstadtreine op stasies net buite die middestand eindig, was dit nodig om 'n vinniger vervoermiddel vanuit die stadsentrum na die voorstede te ontwikkel. Die voorstadstreine van die S-Bahn beskik oor vyf lyne wat tussen 4:30 en 0:30 uur ry. In die stad dien die S-Bahn as 'n snelmetro aangesien die afstande tussen die stasies is veel groter as by 'n gewone moltrein.

Die S-Bahn het jaarliks ongeveer 130 miljoen passasiers.

Eksterne skakels

Tags:

Frankfurt am Main

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bedryfstelsel (inligtingstegnologie)MIVAngina pectorisMangelontstekingMilaanVormAspoestertjieBreinvliesontstekingSelfmoordLiefdeGroepsgebiedewetTegnologieProteaPlae van EgipteKersfeesPaddaPoësieDoelwitSkooluniformVolksmoordAkwariumGroot Muur van ChinaVrouNierTsongaResensieWaterpokkiesGeestesteuringRivierVars waterLyfstraf in skoleBevolkingAkademiaWoordsoortC++Fanie ViljoenNetbalKlimaatsverandering in AfrikaAgtervoegselLys van Suid-Afrikaanse skrywersPad na jou hartGetalFinale OplossingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAfrikaanse naguilKommunismeWaterbesparing in Suid-AfrikaNoordwesLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Kasteel die Goeie HoopRuan PienaarLiewe HeksieMikroskoopMonumentGrondwet van Suid-AfrikaKrieketVoortrekkermonumentVraag en aanboddgbsjTradisionele literatuurMieliestronkAfrikanernasionalismeEiffeltoringLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWoestynBorskankerHokkieDeelwoordLangste woordJust NuisanceApostoliese GeloofsbelydenisJacques LootsDoopWikipediaOrtopedieHoenderKoolstofdioksied🡆 More