Rooiskub-Moddervis

Die Rooiskub-moddervis (Labeo congoro) is 'n varswater vis wat voorkom in die middel en onderste gedeeltes van die Zambezirivier en daarvandaan suidwaarts in riviere aan die ooskus van Afrika tot by die Pongolarivier.

Die vis staan ook bekend as die Perslyf-moddervis en in Engels as die Purple labeo.

Rooiskub-moddervis
Rooiskub-Moddervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. congoro
Binomiale naam
Labeo congoro
W. K. H. Peters, 1852

Voorkoms

Die vis het 'n diep lyf, die stertvin is gevurk en die dorsale vin is groot. Die vis het 'n groot mond en daar is tuberkels op die snoet. Die vis is normaalweg donker groenerig grys met 'n pers skynsel en die middel van die skubbe is rooierig. Die vinne is gewoonlik dof swart. Die vis word tot 415 mm lank. Die hengelrekords vir Suid-Afrika, Zimbabwe en Malawi is 3.407, 4.308 en 1.05 kg onderskeidelik.

Habitat

Die vis leef in sterk vloeiende rotsagtige dele van standhoudende riviere. Die vis het grootliks verdwyn uit die Karibadam. Hulle vreet alge en migreer stroomop om te broei. Die vis is belangrik vir bestaansvissers.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Rooiskub-Moddervis VoorkomsRooiskub-Moddervis HabitatRooiskub-Moddervis Sien ookRooiskub-Moddervis BronRooiskub-Moddervis Eksterne skakelRooiskub-Moddervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlag van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogStollingsgesteenteRina HugoWitbloedselByung-Chul HanNarkoseApartheidLeah van NiekerkLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMaroela MediaErosietipesVratKatoenLenteNieuwoudtvilleNatuurbewaringGautengPornografieSjimpanseeKoppeltekenBurgerregteErfenisSwaziMetaalOnderhandelinge om apartheid te beëindigRekeningkundePretoriaCarike KeuzenkampPuntJohann de LangeAborsieElektrisiteitYslandAlliterasiePersoonlikheidHeks van HexrivierLetterkundeLeierskapGrondKernkragAnglisismeNag van die lang messeVaginaLimpopo (rivier)EjakulasieOnderwerp (taalkunde)Stedelike gebiedDrinkwatervoorsieningMIVKontinentPenisLiefdeJan van TonderJuraKevin RuddKolonialismeVryheidsmanifesWerkersdagVerkoueRymUnited Democratic FrontToringLionel MessiEierstokSeisoenGeldBuffelMondWaterpokkiesAnale seksKweekhuiseffekDeelwoordStaat PalestinaMandalaMagnetisme🡆 More