Rooi Woestyn: 'n klein woestyn naby Port Edward, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Die Rooi Woestyn by Port Edward is die kleinste woestyn in die wêreld.

Hierdie woestyn lê 10 km suidwes van Port Edward, suidsuidoos van die Umtamvuna-natuurreservaat en naby die brug oor die Mtamvunarivier.

Dit is slegs 11 ha groot en 200 m in deursnee. Waarskynlik is die ontstaan te wyte aan oorbeweiding. In die 19de eeu het die Zulus die beeste wat hulle van die Pondo’s verower het, hier aangehou.

Bronne

  • reddesertnaturereserve.co.za
  • Die Burger, 15 Junie 2020: hoofartikel

Verwysings

Tags:

Port Edward

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaapstadTekstielKoekie (rekenaarwetenskap)EllipstekenHokkieGeboorteWikimedia-stigtingRassismeIndiëAanhalingstekensGeslagsorgaanOrale seksSeksuele opwekkingHamilton WesselsAngina pectorisSoweto-opstandOnderwysLys van bekende Suid-AfrikanersJuanita du PlessisNoord-KaapOlimpiese SpelePornografiese akteurKennisKameelperdJoodse kalenderAkroniemMasjienGeografie van Suid-AfrikaEuropese verkenning van Suid-AfrikaSoortnaamAdolf Hitler2024AlfabetGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaElandréSeksuele stimulasieGasSjibboletGalileo GalileiNylsvley-natuurreservaatWynand du ToitRugbyGrondwet van Suid-AfrikaMierGeelhoutSoogdierGriepElon MuskRekeningkundeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereJeugdagSteenkool in Suid-AfrikaApple Inc.NiemetaalWerkloosheidXhosaDuitsGreen PornoNasionale VrouedagRooikatSteve HofmeyrAsiëBlaarLionel MessiVolstruisOos-KaapSeisoenLongontstekingSterKeelseerGordelroosBloedsomloopstelselWolmaransstadNasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty🡆 More