Vaalkameeldoring

Die vaalkameeldoring (Vachellia haematoxylon) is 'n klein boompie wat soms nie groter as 'n struik word nie en kom in die Noord-Kaap en Noordwes voor; veral in die woestyn en halfwoestyn gebiede waar die grond diep, rooi en sanderig is.

Die boom is ook inheems in Botswana en Namibië.

Vaalkameeldoring
Vaalkameeldoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Vachellia
Spesie:
V. haematoxylon
Binomiale naam
Vachellia haematoxylon
(Willd.) Seigler & Ebinger, (2010)
Sinonieme
  • Acacia atomiphylla Burch.
  • Acacia haematoxylon Willd.
  • Mimosa haematoxylon (Willd.) Poir.

Identifikasie

Die blare, die takkies wat sigsag is en die peule is bedek met fyn, grys hare. Dit gee die boom 'n sagte grys voorkoms. Die dorings (6 cm) is reguit en dun. Die blomme word in klein geel hofies gedra. Die peule is krom en word tot 14 cm lank.

Die boom se FSA-nommer is 169.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Vaalkameeldoring IdentifikasieVaalkameeldoring Sien ookVaalkameeldoring VerwysingsVaalkameeldoring BronneVaalkameeldoring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SokkerJeanette FerreiraOrgasmeVersoeningsdagLetterkundeOlimpiese SomerspeleRymLieweheersbesieMiddelmisbruikDwelmmiddelSpoorvervoer in Suid-AfrikaWithaaiSwawelFilistyneLys van Nederlandse skildersReënspinnekopSmaakDriehoekEerste WêreldoorlogDuitslandSpinnekopAkuutNedersettingGrondSonnestelselMetaalVolhoubaarheidMantisBiodiversiteitSuurstofDesimale breukeGeskiedenis van die BoererepubliekeBorskankerLys van musiekinstrumenteKappie (skryfteken)NamakwalandCholeraKitaarEugenetikaMieliestronkErektiele disfunksieKaliumInkomsteFinale OplossingKrugerwildtuinUitwerking van klimaatsveranderingTierVoorvoegselPersoonlikheidBywoordAgtervoegselSelfkonsepHartversakingJeuksiekteWikimedia-stigtingLeeuAfrikaanse WikipediaVratVermenigvuldigingNarsistiese persoonlikheidsteuringDierDramaMorfologie (taalkunde)Seksuele penetrasieFrederik Willem de KlerkEkotoerismeMisdaadromanRefentse MorakeWes-KaapSatellietfotoTreinHindoeïsmeHannes van WykDiskriminasieGalblaasMIV🡆 More