Rodrigo Duterte

Rodrigo Roa Duterte (gebore 28 Maart, 1945), ook bekend as Digong, is 'n Filippynse politikus en tans die 16de President van die Filippyne.

Op 9 Mei 2016 is hy as president verkies en het met 'n ouderdom van 71 jaar die oudste persoon geword om die amp van president in die Filippyne te beklee.

Rodrigo Duterte
Rodrigo Duterte
Duterte (7 Maart 2019)

President van die Filippyne
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 Junie 2016
Voorafgegaan deur Benigno Aquino III

Burgemeester van Davao Stad
Ampstermyn
30 Junie 2013 – 30 Junie 2016

Persoonlike besonderhede
Gebore 28 Maart 1945 (1945-03-28) (79 jaar oud)
Maasin, Leyte, Filippyne
Politieke party PDP–Laban
Handtekening Rodrigo Duterte
Rodrigo Duterte
Duterte en Premier van Maleisië Mahathir Mohamad (15 Julie 2018)

In Oktober 2021 het Rodrigo Duterte aangekondig dat hy nie in 2022 vir vise-presidentskap verkiesbaar is nie en uit die politieke lewe sal tree.

Vroeë lewe

Duterte is gebore op 28 Maart 1945, in Maasin, die hoofstad van die provinsie Suid-Leyte op die eiland Leyte.

Verwysings

Tags:

1945FilippynePresident

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterkringloopHipoteseDepressie (gemoedstoestand)Rudi ClaaseHamburgerJapie GreylingWisselkoersKorrupsieSkoenlapperEnkelvoudige sinSuid-Afrikaanse GrensoorlogWoordsoortApokriewe boekeWet op NaturellengrondVakbondTolla van der MerweNadia ValvekensArmoedeGevolge van aardverwarming op oseaneRivierKarooErica BoyerAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLeierskapRoofdierLabia (geslagsdele)PerdLys van Afrikaanse rolprenteLewerHeup22 NovemberFinale OplossingSekondêre sektor van die ekonomieKlopjagLys van politieke partye in Suid-AfrikaHeuningbyGroot DepressieWoestynMeervoudHoofstadNederduitse Gereformeerde KerkMobutu Sese SekoPlantHeelgetalOutismeOnderhandelinge om apartheid te beëindigByvoeglike naamwoordStereotipeResensieWerkwoordSlag van Cuito CuanavaleTienerWerkersdagPersentasieSelfmoordVeelvoudige sinEienaamAardverwarmingKasteel die Goeie HoopGawes van die Heilige GeesKolonoskopieDolfynSokkerWiskundeBrandbergTierKoos du PlessisAkuutPreseminale vloeistofAdolf HitlerStaalSoogdierBreinBTWJan van TonderNiemetaalSkilpadVloeistof🡆 More