Kinaboom

Die Kinaboom (Rauvolfia caffra) is 'n klein tot middelslag boom.

Die boom kom noord van Oos-Londen tot in Gauteng, Mpumalanga, en Limpopo voor. Hulle word altyd naby water gevind aan stroom-oewers. In Engels staan die boom bekend as die Quinine-tree.

Kinaboom
Kinaboom
Rauvolfia caffra, stam en blare.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Rauvolfia
Spesie:
R. caffra
Binomiale naam
Rauvolfia caffra
Sond.
Sinonieme

R. natalensis

Blare

Die blare word in kranse van drie tot vyf gedra en die blaarrande neig om met die blaarsteel saam te smelt.

Vrugte

Die vrugte word in pare on enkel gedra en is vlesig, ongeveer 13 cm in deursnee. Die vrugte word swart en verrimpel wanneer hulle ryp is.

Medisinale waarde

Die sap van die boom is melkerig, dun en bitter. Dit was voorheen teem malaria gebruik maar word tans as ondoeltreffend beskou. Die wortelbas bevat reserpien wat as kalmeermiddel gebruik word en ook teen hoë bloeddruk.

Sien ook

Bron

Tags:

Kinaboom BlareKinaboom VrugteKinaboom Medisinale waardeKinaboom Sien ookKinaboom BronKinaboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoerantNiersteenSharpeville-slagtingOnderhandelinge om apartheid te beëindigHeuningbyKarakteriseringWiskundeOrthopteraDagboekDermpoliepMartin Luther King jr.InsekBynierWinnie Madikizela-MandelaJohn Brown (aktivis)RuslandVrugbaarheidLys van kinderspeletjiesMagneetBreedtegraadWeervoorspellingBipolêre gemoedsteuringKoolstofKolonoskopieVoornaamwoordSeptimius AwardsPlastiekKunsmatige intelligensieGrondwet van Suid-AfrikaRomeinse RykAanhalingstekensAardeMensGloeilampGewone breukeVraag en aanbodAtlantiese OseaanWalvisPad na jou hartJo BlackZack du PlessisSinsbouNatuurlike hulpbronKrokodilPuntMonopolyGevolge van aardverwarming op oseaneAssonansieVoorvoegselRassisme in AfrikaGriepMieliestronkHorlosieSeksueel oordraagbare infeksieGrootste rampe in Suid-AfrikaLandbouOsoonlaagApartheidIslamLeeuIronieWerkwoordLys van veltoestandeWatersuiweringJavaScriptEjakulasieKunsByvoeglike naamwoordStruktuur van die AardePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBolandse aardbewing van 1969StereotipeMobutu Sese SekoGrondsoorteLys van medisinale kruieHoofpyn🡆 More