Río Putumayo

Die Río Putumayo (Portugees: Río Içá; Quechua: putu mayu, putu vrugteboom-vaartuig, mayu rivier, letterlik rivier wat ontspring, waar plante groei wie se vrugte gebruik word as gereedskap) is 'n groot suidoos-vloeiende rivier in Suid-Amerika.

Die rivier, met 'n lengte van 1 610 km, is die grootste rivier in Suid-Colombia. Die Río Putumayo is in sy hele verloop bevaarbaar en dus meer belangrik as die Rio Japurá, wat net noord parallel tot die Río Putumayo vloei.

Río Putumayo – Rio Içá
Die Río Putumayo in Puerto Asís, Colombia.
Die Río Putumayo in Puerto Asís, Colombia.
Die Río Putumayo in Puerto Asís, Colombia.
Río Putumayo

Die stroomgebied van die Río Putumayo.

Oorsprong naby Paso, Andes (Colombia)
Monding Amasonerivier naby Santo Antônio do Içá, Brasilië
Stroomgebied Colombia, Peru, Ecuador en Brasilië
Lengte 1 610 km (1 000 myl)
Oorspronghoogte 2 527 m (8 291 voet)
Mondinghoogte 75 m (245 voet)
Gemiddelde afloop 8 760 m³/s
Stroomgebiedopp. 148 000 km²
Río Putumayo
Die Río Putumayo naby die dorp Santana, Colombia
Río Putumayo
Die Río Putumayo naby die dorp Santana, Colombia

Die Río Putumayo ontspring naby Pasto in die Colombiaanse Andes uit die La Concha-meer, waar die rivier Guamués genoem word. Aansluitend verlaat die rivier die Andes en vloei dit in 'n suidoostelike rigting deur tropiese reënwoud. Vanaf Puerto Asís vorm die Río Putumayo vir sowat 1 500 km Colombia se suidwestelike grens tot Ecuador en Peru, voordat die rivier weer vir 'n kort tyd net deur Colombia se suidooste vloei. Aansluitend bereik die rivier die grens van Brasilië, waar dit Río Içá genoem word. Naby Santo Antônio do Içá in die deelstaat Amazonas mond die rivier in die Amasonerivier, hier ook Rio Solimões genoem, uit.

Verwysings

Tags:

ColombiaPortugeesQuechuaRio JapuráRivierSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomoniemPersentasieAfvalbestuurVersamelnaamGeografie van Suid-AfrikaBoelieryWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNasionalismeBlaarBeesRob HersovVierde Industriële RevolusieBek-en-klouseerLionel PetersonWoordFabelKookpuntRacheltjie de BeerWinnie Madikizela-MandelaBeeldspraakEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSwart menseInflasieAardverwarmingEngelsIoonDie GelofteLondenKrokodilStaatstoelaeGoogle TranslateSelfoon633Beëdigde verklaringBreinKindermishandelingMadison IvyGoeie VrydagVlekvrye staalDie Stem van Suid-AfrikaMartin Luther King jr.Consolidated B-24 LiberatorJohannesburgSkilpadVratNederduitse Gereformeerde KerkVerlede tydWilna SnymanMikro-ekonomieAardedagKerrieStudievaardighedeLika BerningWeervoorspellingBestuiwingBreinkaartLionel MessiSokkerNasionale VrouedagVerkoueKalsiumPiesangDialoog in fiksieTswanaAl-FatihaSendelingposisieNavorsingWetenskaplike klassifikasieEksponentKangaroeVulkanismeWaarheid-en-versoeningskommissieBronadresGriekwa-AfrikaansHerpes simplexSinoniemTydAppendiks🡆 More