Quarraisha Abdool-Karim: Suid-Afrikaanse navorser

Professor Quarraisha Abdool-Karim is 'n Suid-Afrikaanse epidemioloog.

Sy is die voorsitter van die HPTN Etiekwerkgroep, FHI in Noord-Carolina. Sy is ook 'n stigterslid en direkteur van die generiese antiretrovirale verkrygingsprojek (GARPP). Sy dien tans as projekdirekteur van die Vulindlela Landelike Navorsingsterrein. Sy het die Orde van Mapungubwe-toekenning ontvang, die hoogste siviele eerbetoning in Suid-Afrika. Abdool-Karim is 'n lid van die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika en die Afrika-Akademie vir Wetenskap. Sy is ook die eerste vroulike ontvanger van die TWAS-Lenovo Wetenskapprys. Sy is met mede-epidemioloog Salim Abdool-Karim getroud.

Quarraisha Abdool-Karim
Quarraisha Abdool-Karim: Suid-Afrikaanse navorser
Gebore 20 Maart 1960 (1960-03-20) (64 jaar oud)
Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vakgebied Epidemiologie, MIV, mikrobisiede
Instelling(s) CAPRISA
Nelson R Mandela Skool vir Geneeskunde
Columbia Universiteit Mailman Skool van Openbare Gesondheid
Alma mater Universiteit van Durban-Westville
Universiteit van Natal
Columbia Universiteit
Bekend vir CAPRISA 004-studie

Verwysings

Tags:

Orde van MapungubweSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JakobWaterkringloopLugbesoedelingGeslagsgelykheidLiefdeBesnydenisStedelike hitte-eilandHoofpynReënNatuurbewaringHamburgerSelfoonOranjerivierVratJapie GreylingReënspinnekopHartseerSkildklierRina HugoAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWilna SnymanKankerGordelroosLyfstraf in skoleOnderhandelinge om apartheid te beëindigBedreigde spesieKatKondensasieSuid-Afrikaanse WeermagLEweknienetwerkPriemgetalSweedsSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieKlereTrigeminale neuralgieViëtnamoorlogWerwelkolomElon MuskSekondêre sektor van die ekonomieKommaLimpopo (rivier)SpinnekopTekstielAbstraksie (rekenaarwetenskap)KookpuntPinksterIdioomStilleweAnale seksBronsAtriale fibrillasieVerkoueAfrikaanse TaalmonumentCarike KeuzenkampAfrikaanse WikipediaNelson MandelaGeboorteDermpoliepGeskiedenis (vakgebied)Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMielieBruin huisslangDonderstormMaanOrthopteraMikro-ekonomieDepressie (gemoedstoestand)BynierGetalOudtshoornFraktuurTweede Vryheidsoorlog🡆 More