Rivierdolfyn

Rivierdolfyne is vier spesies dolfyne wat in varswater voorkom.

Hulle word geklassifiseer in die familie Platanistoidea. Drie van die spesies kom in riviere voor.

Rivierdolfyne
Rivierdolfyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Odontoceti
Superfamilie:
Platanistoidea
Families
Sien teks

Ekologie

Rivierdolfyne is die mees bedreigde van alle dolfynsoorte weens faktore wat jag en die besoedeling van habitat insluit. Sommige rivierdolfyne beskik slegs oor swak sig en kom sodoende in gevaar weens aanraking van of verstrengeling in mensgemaakte voorwerpe soos nette.

Klassifikasie

In die onlangse klassifikasie (Rice 1998) is daar tans vier families rivierdolfyne, alhoewel die Lipotidae teen die einde van die dekade reeds uitgewis sal wees. Sedert Desember 2006 is die familie geklassifiseer as voorlopig uitgewis.

  • Superfamilie
    • Familie Plantanistidae - Ganges en Indus-rivierdolfyn
    • Familie Iniidae - Amesone-rivierdolfyn
    • Familie Lipotidae - Sjinese rivierdolfyn
    • Familie Pontoporiidae - La Plata-dolfyn

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin menseSkilpadEnsiklopediePous LinusAmptelike taalSangkunsKolonoskopieWorsie VisserParysMaroela MediaGeografie van Suid-AfrikaPeter UeberrothChirurgiePuberteitChristelike kruisWaterpokkiesPous Stefanus IIIEmily HobhouseBoomTuvaluAnneli van RooyenHannes van WykNederlandse Wikipedia7de LaanGewone janfrederikLuiperdBosnië-HerzegowinaPous Pius XRobbeneilandAfrikaanse TaalbewegingTang-dinastieGeografiese koördinatestelselGeskiedenis van erotiese afbeeldings28 MaartBorsteGoddelike KomedieGroenlandsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeIlya SutskeverNederduitse Gereformeerde KerkSterAartappelNazi-DuitslandBybelHemelvaartW.A. Hofmeyr-prysLongOrale seksLys van Afrikaanse rolprentePornografieWynand du ToitGroot TrekPous Leo XLiesbreukDermpoliepDarwinismeBobby AngelHemelvaartsdagBlourokkeKaapstadOu Apostoliese KerkWhitey BassonBergskilpadKrieketHindoeïsmeWeeluisN.P. van Wyk LouwSuid-Afrikaanse GrensoorlogTuisbladAnglo-BoereoorlogGezina, PretoriaHipoteseMenstruasieSorina ErasmusLeeuPeter von Gomm🡆 More