Pioneer P-1

Pioneer P-1 was 'n mislukte sending van die Pioneer-program.

Die ruimtetuig was 'n een meter sfeer met 'n aandrywing module en sou toegerus gewees het met 'n televisie kamera en magnetiese sensor. Dit sou ook tolgestabiliseer gewees het en was bekend as die skepwiel ruimtetuig.

Dit sou met 'n Atlas C-Able vuurpyl gelanseer word maar die vuurpyl is op 24 September 1959 vernietig in 'n ontploffing op die lanseerblad tydens 'n voor-lansering statiese afvuur toets. Die P-1 tuig en Able IV enjin was egter nie deel van die vuurpyl struktuur op daardie stadium nie en is later gebruik op die Pioneer P-3-sending.

Pioneer P-1
Die enigste voorbeeld van die Atlas C-Able vuurpyl, wat die Pioneer P-1 sou gedra het, net voor die statiese afvuur oefening.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Pioneer-program

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwawelTrekarbeidSamestellingVerenigde State van AmerikaKaapse MaleiersXhosaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGroenKlimaatveranderingPaarl GimnasiumKalahariHoenderWillie JoubertTuisbladBeaufortskaalGewone breukeVoedingBTWDroogteTarentaleBesoedelingMaselsInsekEkonomiese sektorArabiesEkonomiese VryheidsvegtersHeupvervangingKrugerwildtuinWaterbesparing in Suid-AfrikaKoringSharpeville-slagtingKrieketKontinentMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaBeesvleisAntjie SomersEskomVrouNamibiëJan BlohmVoornaamwoordAkuutReddingskakeGrondsoorteKoedoeSlag van BloedrivierSportVolhoubare ontwikkelingPornografieVenda (taal)PornhubLys van Suid-Afrikaanse musikanteBorskankerApostoliese GeloofsbelydenisSirkelMonopolieDwelmmiddelMisdaadromanChristeneDurbanPesachAfrikaansOrale seksVoortrekkermonumentWerkersdagKindermishandelingDeurgangsriteTolla van der MerweVulkaanVrystaatWhatsAppBreinApartheidNiemetaal🡆 More