Pilatus Pc-12

Die Pilatus PC-12 is 'n enkelmotorige turboskroef passasiers- en ligte vragvliegtuig wat sedert 1991 deur Pilatus Aircraft van Stans, Switserland gebou word.

Die doelwitmarksegment vir die vliegtuig is die korporatiewe mark en streekslugrederye. Die PC-12 is die wêreld se besverkoper enkelmotorige turbineaangedrewe vliegtuig en beklee al vir 'n klompie jare die posisie met 1 700 aflewerings teen Oktober 2019.

Pilatus PC-12
Pilatus Pc-12
Koninklike Vlieënde Dokterdiens van Australië PC-12, eerste en een van die grootste gebruikers
Tipe Opleidingsvliegtuig
Vervaardiger Pilatus Aircraft, Switserland
Nooiensvlug 31 Mei 1991
Bekendstelling 1994
Status In produksie
Hoofgebruikers PlaneSense
Koninklike Vlieënde Dokterdiens van Australië
Amerikaanse Lugmag
Vervaardig 1991 tot tans
Aantal gebou 1 700
Eenheidskoste VS$ 4,39 miljoen (basiese NGX, 2020)
VS$ 5,369 miljoen (tipiese voltoegeruste besigheids-NGX, 2020)

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

PassasiersvliegtuigSwitserlandTurbineTurboskroef

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Olimpiese Somerspele 2024VratSuid-EuropaAtleetvoetEjakulasieBesnydenisAkuutVlinderStam (taalkunde)BreinLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVoortrekkermonumentNatriumtiosulfaatToerismeNasiebouFabelAardeAustraliëSinsbouKommunismeJosef StalinCleopatra VIING gemeente TheunissenLuiperdNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLenteAntieke EgipteAardedagToestand van materieHartversakingVarkKaapstadse waterkrisis 2015-2018OnderwysSelfvertroueHemelvaartNasionalismeBesproeiingSoweto-opstandAlkoholismeGesondheidBrongitisGevolge van aardverwarming op oseaneKatherine JohnsonSimboolFinale OplossingKrimpvarkieDundermVoorsetselDeelwoordSwartbewussynsbewegingLys van Griekse mitologiese figureJesus van NasaretAvbobAngolaLyfstraf in skoleKunselementeKlereElana AfrikaVoornaamwoordKolonisasieEuropaSosiale mediaWinnie Madikizela-MandelaPornhubInflasieLiefdeWetenskaplike klassifikasieNarsismeByvoeglike naamwoordTemperatuurProstaatkankerBloeddrukSharpeville-slagtingChromatografieOogprobleme🡆 More