Pilatus Pc-7: Trainer vliegtuig familie deur Pilatus van Switserland

Die Pilatus PC-7 Turbo Trainer is 'n laevlerk, tandem-sitplek opleidingsvliegtuig, vervaardig deur Pilatus Aircraft van Switserland.

Die vliegtuig is in staat om al die basiese opleidingsfunksies te verrig, insluitende kunsvlieg, instrument-, taktiese en nagvlieg. Dit word aangedryf deur 'n turboskroefmotor. Dit is deur meer as 20 lugmagte gekies as hul intree-opleier. Byna 500 vliegtuie is sedert sy bekendstelling in 1978 verkoop, waarvan die meeste steeds in diens is. Meer as een miljoen ure is al deur PC-7's wêreldwyd gevlieg.

Pilatus PC-7
Pilatus Pc-7: Trainer vliegtuig familie deur Pilatus van Switserland
Tipe Opleidingsvliegtuig
Vervaardiger Pilatus Aircraft, Switserland
Nooiensvlug 12 April 1966 (prototipe)
18 Augustus 1978 (produksie)
Bekendstelling 1978
Status In gebruik
Hoofgebruikers Indiese Lugmag
Suid-Afrikaanse Lugmag
Meksikaanse Lugmag
Koninklike Maleisiese Lugmag
Aantal gebou 618+
Ontwikkel van Pilatus P-3
Pilatus Pc-7: Trainer vliegtuig familie deur Pilatus van Switserland
'n Pilatus PC-7 van die Silwervalke

Die Suid-Afrikaanse Lugmag het 60 Pilatus PC-7s ontplooi vir opleiding by die Lugmagbasis Langebaanweg se vliegskool in die Wes-Kaap. Die Silwervalke vertoonspan wat ook hier gestasioneer is, gebruik 5 van dieselfde vliegtuie.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

1978SwitserlandTurboskroef

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tolla van der MerweKarlien van JaarsveldOrkney Snork NieFamilie (verwantskap)SeksposisieTydFritz WepperHadjSuid-Afrikaanse InkomstediensOraniaGesinsdagToorbergVerkleinwoordHondsdolheidSuid-Afrikaanse WeermagJohannes VermeerAkuutDiplopodaInfeksieWet op NaturellengrondOsoonlaagOntkiemingGerrie PretoriusHeliosfeerTuberkuloseGeskiedenis van AfrikaansKadmiumLys van nedersettings in Suid-AfrikaMoslemRooibokVlag van LibanonAppelblaarKriekMuggieSleurkragSelfmoordWynand du ToitSkaakJohannesburgSerafín DengraSlukdermOopbroninhoudProstaatkankerDroomSlag van Cuito CuanavaleNoord-KaapAfghanistanRoekelose DadeDeon MeyerLongAntoniemVigsBysteekPolitieke partyWiki CommonsBloedvergiftigingVrymesselaryGriepBruin huisslangLys van slangeMolotofbomOssewaParysPersAfrikaanse Hoër SeunskoolPiet Byleveld🡆 More