Phorusrhacos

Phorusrhacos is ’n uitgestorwe roofvoël wat nie kon vlieg nie; dit het tydens die Mioseen in Patagonië voorgekom.

Sy naaste lewende verwant is die veel kleiner seriema. Die tipe-spesie, P. longissimus, het vermoedelik in grasvelde en boslande geleef.

Phorusrhacos
Tydperk: Mioseen 20–13 m. jaar gelede
Phorusrhacos
'n Gerestoureerde Phorusrhacos longissimus, deur Charles R. Knight, 1901.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Cariamiformes
Familie:
†Phorusrhacidae
Genus:
Phorusrhacos

Ameghino, 1887
Tipespesie
P. longissimus
Phorusrhacos
’n Gerekonstrueerde kopbeen, Ontari-museum.

Phorusrhacos was sowat 2,5 m lank en het sowat 130 kg geweeg. Hulle het groot kopbene van tot 60 cm lank gehad asook sterk, krom snawels. Die struktuur van die snawel en groot kloue wys hulle was karnivore.

Die holotipe is die individu MLP-118 (Museo de La Plata). In 1889 is die naam aangepas na die grammatikaal meer korrekte Phororhacos, maar die vroeëre naam geniet voorkeur. In 1891 het Florentino Ameghino dit as ’n voël erken. Daar is oorblyfsels in verskeie gebiede in Argentinië.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaagLionel PetersonAborsieEkostelselBestuiwingSeekatAnilingusWikimedia-stigtingSharpeville-slagtingDeon GrootBreinkaartVanVlekvrye staalKommunisme3D-rolprentBloeddrukGholfAkroniemArabiesHelpmekaar-kollegeKalahariDuitsMikroskoopKragopwekkingAalwynVerenigde NasiesSeksposisieKaliumRob HersovMateriaalKlem-in-die-kaakGroepsgebiedewetHemelvaartHemelvaartsdagDieregeluideAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSwangerskapProteaChirurgieBlaarGregoriaanse kalenderSamestellende afleidingPropagandaBeaufortskaalMusiekXHTMLDramaAfrikaanse naguilDurbanRymWaterkringloopHuisvliegDikdermKlimaatsverandering in AfrikaAanhalingstekensMigrasie van diereAbstraksie (rekenaarwetenskap)KontinentOlimpiese Somerspele 2024GeldHipoteseEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLeierAnale seksDeelwoordGesonde dieetGeslagsgelykheidTsongaKatoenKeelseerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSlag van BloedrivierWet op Afsonderlike GerieweBeeldspraakSteve HofmeyrMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaMaatskaplike verantwoordelikheidJagluiperdYsland🡆 More