Peter Carey

Peter Philip Carey (gebore 7 Mei 1943) is 'n Australiese romanskrywer en tweemalige wenner van die Booker-prys.

Hy het sy eerste Booker-prys in 1988 gewen vir Oscar and Lucinda, en sy tweede Booker-prys in 2001 gewen vir True History of the Kelly Gang. Sedert 1990 woon Carey in New York waar hy 'n kursus in kreatiewe skryfwerk by New York Universiteit se Hunter College bestuur.

Peter Carey
Peter Carey
Gebore
Peter Philip Carey

7 Mei 1943
Bacchus Marsh, Victoria, Australië
NasionaliteitVlag van Australië Australië
BeroepRomanskrywer
Bekend virOscar and Lucinda (1998)
True History of the Kelly Gang (2000)

Tags:

AustraliëBooker-prysOscar and LucindaTrue History of the Kelly Gang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MorfeemSkoenlapperHennie MaasLabia (geslagsdele)Selfstandige naamwoordRekenaarwetenskapSorina ErasmusSteenkool in Suid-AfrikaKommunisme.nuBonnie TylerAfrikaanse TaalbewegingRooibokNicolas-Louis de LacailleNierVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameLionel PetersonPiet ByleveldSeksAfrikaanse naguilArtritisJo BlackAarverkalkingWaldemar SchultzGekoördineerde Universele TydGroote SchuurKookkunsSlangHelpmekaar-kollegeWolkVyfsterGeelsugDeon GrootTermietTuberkuloseZoeloe WikipediaMeerlustKoöperasiestoriesTydBeëdigde verklaringTegnologieRamadanKommunikasieJavaScriptKonjunktivitisVergelyking (wiskunde)VerbondsarkLys van elemente volgens simboolPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGroot TrekVolksbevrydingsleërBloublasieAbdomenNagadderIndo-Europese taleEmfiseemJane GoodallTongaanse nasionale rugbyspanNoord-Sotho (taal)MaagdelikheidVlag van Suid-AfrikaNasiebouAbstraksie (rekenaarwetenskap)MiltVarkgriepVerkleinwoordFord Model TOntkiemingWolmaransstadNaaktheidVerenigde KoninkrykHeilige SaterdagOlifant🡆 More